24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Ekonomie

Griekse krisis maak SA al hoe seerder

Mei 20 2012 05:00

Beleggers se benoude spronge oor Griekeland kan die rand onder druk hou en só Suid-Afrika se ekonomie knou.

Ekonomie

Davies se optrede onbillik, sê regter

Mei 20 2012 05:00

Die departement van handel en nywerheid is Vrydag ’n klap toegedien in die Johannesburgse arbeidshof.

Jou Geldsake

Webbe van bittere bedrog

Mei 20 2012 05:00

Duisende SA beleggers is uit hul geld geswendel ondanks regulasies en die owerhede.

Jou Geldsake

Huise in ses provinsies goedkoper

Mei 20 2012 05:00

Die huismark vaar swak, met geen noemenswaardige verbetering in die nabye toekoms nie.

Ekonomie

Swak diens, politiek kwel maatskappye

Mei 20 2012 05:00

Gebrekkige dienste en politieke onsekerheid is vir die sesde opeenvolgende jaar dié kwessies wat ondernemings tref.

Jou Geldsake

Baie kilo’s op min liters gesoek

Mei 20 2012 05:00

Die rekordstyging in die petrolprys het veranderinge in die voertuigmark teweeggebring.

 
IKT

Facebook-aandele sluit effens sterker

Mei 18 2012 05:00

Facebook se aandeelprys het op sy eerste dag 0.6% sterker gesluit. Dit was die derde grootste notering in die geskiedenis van die VSA

Ekonomie

Regering stil oor Iran-sperdatum

Mei 18 2012 05:00

Die sperdatum kruip ál nader wanneer Suid-Afrika op aandrang van die VSA en EU sy olie-invoer van Iran beduidend moet verminder.

Rubrieke

Rubrieke

Minimum loon, groot probleem

Minimum lone is vinnig besig om ’n baie seer tand vir die staat te word....

Rubrieke

Bloed as syfers bots

Meningvormers kom toenemend met hul eie feite na vore....

Rubrieke

Reddingspoging of misbruik?

Hoe ondernemingsredding misbruik word....

Binne Sake24.com

 
IKT

Facebook: Die koors loop hoog

Mei 20 2012 05:00

Die JSE het selfs spesiaal aangekondig SA beleggers kan blootstelling aan die maatskappy se aandele kry deur ’n nuwe enkelaandeel-termynkontrak.

Maatskappye-Kitsblik

Perfin

Daar's geen werklike "geheime" mbt Internetbemarking nie. Dis gewoonlik meer 'n geval dat 'n mens net moet weet watter bemarking- en advertensiegeleenthede die Internet jou besigheid bied. 1. Internet Marketing Strategies Workshop 5 June 2012 08h30 to 12h30 Lord Charles Hotel & Conference Centr... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...