SA moet goed besin oor Olimpiese Spele

Suid-Afrika het so pas die Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol aangebied.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Algemene Sakenuus

Eskom kan nie al sy skuld delg

13 minute gelede

Eskom sê hy kan nie rente bekostig op die geld wat hy geleen het nie, ten spyte daarvan dat hy ’n bedryfswins van R3,6 miljard in die vorige finansiële jaar gemaak het.

    Algemene Sakenuus

    Staking: Motorbedryf optimisties

    Sep 07 2010 15:16

    Loongesprekke in die motorbedryf is hervat, met die staking wat in sy sesde dag is.

    Algemene Sakenuus

    'Nasionalisering sal beleggers lok'

    Sep 07 2010 14:24

    Die nasionalisering van Suid-Afrika se myne behoort nie beleggers af te skrik nie en dit kan selfs groter belegging lok, sê mnr. Julius Malema.

    Algemene Sakenuus

    Cosatu dreig met nog staakaksie

    Sep 07 2010 13:49

    Cosatu dreig met ’n hernieude staking in die staatsdiens in die Wes-Kaap oor die toepassing van die “geen werk, geen betaling”-beginsel in die provinsie.

    Algemene Sakenuus

    Kry eers 'n visie - Netshitenzhe

    Sep 07 2010 11:14

    Voor daar gekyk kan word na die nasionalisering van myne, moet die mynsektor eers ’n nasionale strategiese plan opstel, sê mnr. Joel Netshitenzhe.

     
    Algemene Sakenuus

    SA, Lesotho praat oor krag

    Sep 07 2010 10:15

    Me. Dipuo Peters, minister van energie, sê die regering praat met die Lesotho-regering oor nuwe moontlikhede rondom hidroëlektriese krag.

    Algemene Sakenuus

    VAE wil maatskappye lok met belastinghervorming

    Sep 07 2010 08:57

    Die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) is tans in ’n wedloop gewikkel om te kyk hoeveel dubbelbelastingooreenkomste gesluit kan word om buitelandse maatskappye te lok.

    Algemene Sakenuus

    Tot 385 klerefabrieke kan sluit weens lae lone

    Sep 07 2010 08:32

    Die bedingingsraad vir die klerevervaardiging-sektor kan moontlik met die regering se seën die sowat 385 klerefabrieke sluit wat minder as ’n minimum loon aan sy werkers betaal.

    Binne Sake24.com

     
    Algemene Sakenuus

    Staking opgeskort

    Sep 06 2010 16:40

    Staatsdiensvakbonde het hul staking oor lone opgeskort in afwagting op die uitkoms van nog konsultasies met lede oor die volgende 21 dae.

    Algemene Sakenuus

    Shabangu-gerugte ontken

    Sep 06 2010 11:41

    Gerugte by die Mining for Change-konferensie dat me. Susan Shabangu, die minister van minerale hulpbronne, op pad uit is, is deur haar woordvoerder ontken.

     
    Algemene Sakenuus

    Staking dalk verby

    Sep 06 2010 10:14

    Staatsdiensvakbonde sal na verwagting Maandagmiddag aankondig of die regering se jongste loonaanbod aanvaar gaan word.

    Algemene Sakenuus

    Lufthansa-reus vlieg nou ook O.R. Tambo toe

    Sep 06 2010 08:33

    Die Duitse Lugdiens Lufthansa gaan ses weke vroeër as wat beplan is, begin om met sy jongste A380-makro­straler na Suid-Afrika toe te vlieg.

    Indekse

    Laas Opgedateer: Dins 16:09

    Kyk na datablaaie

    Maatskappye-Kitsblik

    Wat dink jy?

    V:  Wie moet mineraleregte in Suid-Afrika kry?

     
    Die inwoners van die land.
     
    Die eienaars van die grond.
     
    Net maatskappye wat die vermoë het om dit te ontgin.
    Uitslag Vorige uitslae...

    Lees dié artikel in FinWeek

    Finweek

    Telkom se nuwe hoof

    Jun 17 2010 00:00

    Telkom se volgende uitvoerende hoof sal die maatskappy maak of breek. Daar was nog nooit sedert sy stigting as ’n afsonderlike entiteit in 1991 – trouens, nog voor dit, toe hy van ’n telegraafmaatskappy in ’n staatsdepartement omgeskep is voor sy ontbondeling as ’n semistaatsliggaam – ’n meer beslissende punt in Telkom se geskiedenis nie.
    More...

    Loading...