SA moet goed besin oor Olimpiese Spele

Suid-Afrika het so pas die Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol aangebied.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com

Vakbonde kry nuwe aanbod

Jul 30 2010 12:27 Druk hierdie artikel  |  Stuur artikel via e-pos

Verwante Artikels

Eskom-staking se kragprop uitgetrek

Kans op kragonderbrekings weens staking gering

Minister, vakbonde gaan praat

 
Pretoria. – Die regering het ’n nuwe aanbod aan staatsdiensvakbonde gemaak, wat dreig om met ’n massiewe staking te begin wat openbare dienste kan lam lê.

Mnr. Richard Baloyi minister van staatsdiens en openbare administrasie, het Vrydag gesê die aangepaste aanbod behels ’n algemene salarisaanpassing van 6,5% en ’n verhoging in die behuisingsubisdie van die huidige R500 tot R630 per maand.

Die vakbonde eis ’n loonverhoging van 8,6%, ’n behuisingsubsidie van R1 000 per maand en ’n inwerkingstellingsdatum van 1 April 2010.

Baloyi het ’n beroep op die vakbonde gedoen om die regering se nuwe aanbod te aanvaar.

Hy het gesê die regering is daaraan toegewy om in gesprek te bly met die vakbond totdat ’n ooreenkoms bereik kan word.

Hy dring daarop aan dat die sluiting van die ooreenkoms Woensdag of voor dié dag moet plaasvind. – Sapa
 
  • page

 

Lewer kommentaar

(Geen kru taal of haatspraak nie, asb.)
Alt Jul 30 2010 16:03
Die mense wil maar net nie verstaan nie. Op die minister af tot by Direkteursvlak, selfs Dep Direkteursvlak is dit baie geld, maar waar ons op level 7 en onder toe is, is dit maar baie mi, en ja, ons kan nie eers dink om 'n woonstel te koop nie wat nog van 'n huis. Nee wat, heirdie jaar toi toi ek saam, klaar gesien hoe vreet hulle die geld op, hulle kan dit leiwerste vir ons gee. Wag vir 10 Augustus 2010 se staking
 
pieter Jul 30 2010 15:55
Wat n grap sodat die MINISTER OOR N MAAND SY BOETIES IN DIE PARLEMENT 10% VERHOGING KAN GEE STAAN WAS
 
 
Naam *
E-pos *
Kommentaar *
 

Vul asb. die teks hieronder in

Captcha image
*
 
 

Vrywaring

Sake24.com moedig die vryheid van spraak en die uiting van uiteenlopende sienings aan. Die sienings van gebruikers op Sake24.com is dus hulle eie s'n en verteenwoordig nie die sienings van Sake24.com nie. Sake24.com monitor alle inskrywings en neerhalende inskrywings sal afgehaal word. Inskrywings wat vulgêre taal, diskriminerende sienings of skeltaal bevat, sal verwyder word.

Indekse

Laas Opgedateer: Dins 15:51

Kyk na datablaaie

Maatskappye-Kitsblik

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money
Loading...