Veranderinge kan KMO’s tot hul reg laat kom

Dit is verbasend dat die regering nie daarin kon slaag om ’n ondersteuningstelsel vir KMO’s op die been te bring nie.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Reklame en Bemarking

Onoorwinlik

Jun 17 2010 00:00

BYNA halfpad deur vanjaar se wedloop is die agentskapstryd om top- kreatiewe leier eintlik verby. Danksy sy onoorwinlike Triljoendollar-veldtog is TBWA Hunt Lascaris so ver voor die res dat net ’n wonderwerk ’n ander agentskap hom kan laat verbysteek.

Reklame en Bemarking

Digitale deurmekaarspul

Jun 17 2010 00:00

AS die regering voortgaan met ’n plan om die tegnologiestandaard vir digitale TV te verander, kan hy tien jaar van intensiewe ondersoek vermors, digitale migrasie met 3-5 jaar vertraag en die helfte van die uitsaaibedryf se investering van R250 miljoen tot dusver ongedaan maak. En dit gaan kykers ’n sak vol geld kos.

Reklame en Bemarking

Aapstreke

Jun 17 2010 00:00

’N WETENSKAPLIKE wat gefrustreerd probeer om die sjimpansee in sy laboratorium iets nuuts te leer, daag te laat op om te sien hoe sy “leerling” uit sy speelhok klim en die rekenaar gebruik. “Alles wat ons doen, is gerat om jou betyds daar te kry,” sê die agtergrondstem in dié advertensie vir Europcar.

 

DÍe week in Finweek

Kliek op die Afrikaanse voorblad om die week se uitgawe te lees

Finweek English
Finweek Afrikaans

Teken in op Finweek... Adverteer in Finweek Finweek kompetisies

Reklame en Bemarking

Reklameflitse

Jun 17 2010 00:00

Reklameflitse

Bylae

Korporatiewe Bylae

 

Loading...