Landbou verloor poste

Die landbousektor is die sektor wat in die jaar tot einde Junie die grootste persentasie werkgeleenthede ingeboet het.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Jou Geldsake

Effektetrusts maak terugkeer

Jul 16 2010 12:21

Effektetrusts raak weer gewild ná ’n taai 2009, maar kenners maan Suid-Afrikaners spaar nie genoeg nie.

    Jou Geldsake

    Verbruikers onder druk

    Jul 14 2010 16:13

    Die aantal verbruikers met swak kredietrekords het in die eerste kwartaal van 2010 verder gestyg, sê die Nasionale Kredietreguleerder.

    Jou Geldsake

    Hoeveel gaan dit kos?

    Jul 03 2010 02:30

    Moenie verbaas wees as daardie huis wat jy wil koop, baie duurder is as wat jy gedink het dit gaan wees nie.

    Jou Geldsake

    Kleinaandele salf van herstel

    Jun 26 2010 06:15

    Die belegging in aandele met ’n relatief klein markkapitalisasie, oftewel kleinaandele, het in die laaste tyd aansienlik getaan.

    Jou Geldsake

    Kyk vir 'n dividendopbrengs

    Jun 26 2010 06:15

    ’n Aandeel se dividendopbrengs is ’n nuttige aanwyser om te bepaal of dit gekoop moet word.

     
    Jou Geldsake

    Laatslapers kan nog medies kry

    Jun 26 2010 06:15

    Mediese fondse kan ’n algemene wagtydperk, ’n toestand-spesifieke wagtydperk en ’n boete vir laat aansluiting instel. Hoe raak dit jou as jy van fonds wil verander of die eerste keer aansluit?

    Jou Geldsake

    Weet hoe goudmark werk en belê so

    Jun 12 2010 06:00

    Die goudprys het vandeesmaand sy hoogste vlak tot nog toe van $1 249 per fynons behaal.

    Jou Geldsake

    WB-geskenke taksvry

    Jun 10 2010 13:00

    Geskenke van werkgewers aan hul werkgewers soos T-hemde en sokkerkaartjies om gees te bou vir die grootste sportgebeurtenis nóg in SA gaan belastingvry wees.

    Binne Geldsake

     
    Jou Geldsake

    Skuld kan dan afgeskryf word

    Jun 09 2010 17:14

    Die Nasionale Kredietwet kan verbruikers in sommige gevalle teen skuld beskerm as die uitleners nie genoegsaam sorg aan die dag gelê het nie.

    Jou Geldsake

    Hoe om van bank te verander

    Jun 05 2010 01:30

    Banke is onder hernieude druk om dit makliker vir kliënte te maak om van bank te verwissel.

     
    Jou Geldsake

    Huis koop is óók nie perdekoop nie

    Jun 05 2010 01:30

    Om ’n huis te koop, is seker een van die grootste beleggings wat ’n mens in jou leeftyd sal doen.

    Jou Geldsake

    Onsekerheid noop eiers in vele mandjies

    Jun 05 2010 01:30

    Sedert die laagtepunt van die plaaslike aandelemark in Maart 2009 het die indeks van alle aandele (Alsi) op die JSE saam met die res van die wêreld se aandelebeurse skerp gestyg.

    Indekse

    Laas Opgedateer: Vry 23:40

    Kyk na datablaaie

    Maatskappye-Kitsblik

    Wat dink jy?

    V:  Moet billike indiensneming strenger toegepas word?

     
    1. Ja, die ongelykhede van die verlede is nog nie?uitgewis nie.
     
    2. Nee, daar is nie genoeg ?vaardighede om dit te ?doen nie.
     
    3. Veranderings aan die wet ?bring net meer rompslomp ?vir maatskappye.
    Uitslag Vorige uitslae...

    Lees dié artikel in FinWeek

    Finweek

    Telkom se nuwe hoof

    Jun 17 2010 00:00

    Telkom se volgende uitvoerende hoof sal die maatskappy maak of breek. Daar was nog nooit sedert sy stigting as ’n afsonderlike entiteit in 1991 – trouens, nog voor dit, toe hy van ’n telegraafmaatskappy in ’n staatsdepartement omgeskep is voor sy ontbondeling as ’n semistaatsliggaam – ’n meer beslissende punt in Telkom se geskiedenis nie.
    More...

    Compare and Buy

    Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

    Credit cards Medical aid Current accounts Think Money
    Loading...