24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

Vraag na data tot Vodacom se redding

Feb 09 2012 07:55 Edward-John Bottomley

Verwante Artikels

Gratis programme 500 000 keer afgelaai

Vodacom skrap 'n miljoen simkaarte

Vodacom-gebou kry ses sterre

 

Top Stories

Petrol uitfasering tref dié motors

Mei 21 2012 05:00

Die beoogde uitfasering van loodvervangingspetrol gaan sekere motoreienaars geld kos.

Beloftes oor infrastruktuur bly leeg

Mei 21 2012 05:00

Geen van die staat se beloofde infrastruktuurprojekte het nog ’n werklikheid geword nie.

Chinese wil SA-wyn proe

Mei 21 2012 05:00

Verskeie SA wynmakers het reeds ingeskryf vir die toonaangewende Chinese Wyntoekennings-plegtigheid.

 
Share Share line Print
Kaapstad. – Vodacom het nou meer as 50 miljoen intekenare.

Hy het gister in sy handelsverslag vir die derde kwartaal gesê ’n sterk vraag na data het die “moeilike ekonomiese omstandighede” help troef.

Vir die kwartaal tot einde Desember het Vodacom se data-omset met 23,8% gestyg teenoor ’n jaar tevore.

Hy het in die kwartaal 2,8 miljoen intekenare in Suid-Afrika bygekry en 5 miljoen in al sy bedrywighede.

Die groep se inkomste het met 12,2%tot R17,9 miljard gestyg . In Suid-Afrika was die inkomste 7,6% groter op R15,1 miljard.

Vodacom se inkomste uit data het in Suid-Afrika effens verlangsaam tot ’n styging van 19,3%, hoewel die getal data-intekenare met 31,5% gestyg het tot 11,4 miljoen. Sy data-inkomste het internasionaal meer as verdubbel en hy het nou meer as 14 miljoen data-kliënte.

Vodacom sê sy kliënte het in die drie maande meer as 9 miljard minute gepraat en sy data- en stempryse het oor die jaar met 16% gedaal.

Hy is positief oor sy vooruitsigte vir die toekoms maar hy kyk met een oog na die onseker ekonomiese omstandighede.

Vodacom se aandeelprys het gister effens laer op R100,97 gesluit. Die prys was vir ’n kort rukkie op ’n nuwe jaarhoogtepunt van R102,44.
 

 
 
OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.
Loading...