24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Kleinhandel

AVI koop Green Cross

Mei 18 2012 05:00

Green Cross gaan gemaklik loop in dié stal.

Kleinhandel

Rupert-groep het Midas-aanraking

Mei 17 2012 05:00

Richemont se syfers vir die boekjaar tot einde Maart is spoggerig.

Kleinhandel

Koffie bemagtig plaaswerkers

Mei 09 2012 05:00

Woolworths Cafés sal van vandeesmaand af net koffie verkoop wat deur Fairtrade gesertifiseer is.

Kleinhandel

Masswarehouse is sterverkoper

Mei 09 2012 05:00

Die verkope van al Mass­mart se bedryfsafdelings het in die 44 weke tot einde verlede maand met meer as 10% verstewig.

Kleinhandel

Massmart sukkel om werkers op te spoor

Mei 02 2012 05:00

Net 37 van die 503 afgelegde Game-werkers het al gereageer op Massmart se poging om hulle weer in diens te neem.

 
Kleinhandel

Game soek die wat hy afgedank het

Apr 26 2012 08:58

Die kleinhandelaar Game is naarstig op soek na die werkers wat hy twee jaar gelede afgelê het.

Kleinhandel

Sweedse bevrore kos in SA

Apr 24 2012 09:33

Verbruikers kan nou produkte van een van Europa se voorste bevrorevoedsel- en seekosmaatskappye op winkelrakke verwag.

Rubrieke

Rubrieke

Nuwe plan vir aftreegeld

Planne om SA aan te moedig om te spaar verdien lof....

Rubrieke

Minimum loon, groot probleem

Minimum lone is vinnig besig om ’n baie seer tand vir die staat te word....

Rubrieke

Bloed as syfers bots

Meningvormers kom toenemend met hul eie feite na vore....

Binne Sake24.com

 
IKT

Facebook: Die koors loop hoog

Mei 20 2012 05:00

Die JSE het selfs spesiaal aangekondig SA beleggers kan blootstelling aan die maatskappy se aandele kry deur ’n nuwe enkelaandeel-termynkontrak.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...