24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

Agterstand met boedels glo uitgewis

Feb 01 2012 07:00 Heléne Cilliers

Verwante Artikels

Webwerf oor boedels kan help

Aurora-likwidateurs afgedank

PetroSA gaan van Majali eis

 

Top Stories

Petrol uitfasering tref dié motors

Mei 21 2012 05:00

Die beoogde uitfasering van loodvervangingspetrol gaan sekere motoreienaars geld kos.

Beloftes oor infrastruktuur bly leeg

Mei 21 2012 05:00

Geen van die staat se beloofde infrastruktuurprojekte het nog ’n werklikheid geword nie.

Chinese wil SA-wyn proe

Mei 21 2012 05:00

Verskeie SA wynmakers het reeds ingeskryf vir die toonaangewende Chinese Wyntoekennings-plegtigheid.

 
Share Share line Print
Sake24 het die afgelope tyd verskeie klagtes ontvang van boedelberedderaars en ander mense wat sê hulle kry geen diens van die meester van die Noord-Gautengse hooggeregshof nie.

Die departement van justisie het nie gereageer op ’n amptelike navraag wat Maandag gerig is nie. ’n Werknemer het egter gister bevestig dat die laaste agterstand met bestorwe boedels Maandag uit die weg geruim is.

Die meester se kantoor het begin November na die SALU-gebou in Andriesstraat in die Pretoriase middestad verhuis.

Daar is steeds probleme met telefoon- en fakslyne, maar dit sal hopelik binne ’n week afgehandel wees. Intussen kan mense per e-pos met die meester se kantoor in verbinding tree of self daarheen gaan. E-pos is van dié week af weer in werking en die adresse is op die departement se webwerf (www.justice.­gov.za) beskikbaar.

Baie dokumente moet nog uitgepak word.
 

 
 
OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.
Loading...