24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

SA handwerk in Kameroen uitgestal

Jan 23 2012 07:00

Verwante Artikels

Arbitrasie kan Amsa bevoordeel

Bleeksiel word magtige sakeleier

Ryk vroue ver agter mans

 

Top Stories

Petrol uitfasering tref dié motors

Mei 21 2012 05:00

Die beoogde uitfasering van loodvervangingspetrol gaan sekere motoreienaars geld kos.

Beloftes oor infrastruktuur bly leeg

Mei 21 2012 05:00

Geen van die staat se beloofde infrastruktuurprojekte het nog ’n werklikheid geword nie.

Chinese wil SA-wyn proe

Mei 21 2012 05:00

Verskeie SA wynmakers het reeds ingeskryf vir die toonaangewende Chinese Wyntoekennings-plegtigheid.

 
Share Share line Print
Die adjunkminister van handel en nywerheid, me. Elizabeth Thabethe, lei vandag ’n groep handwerkuitstallers na die derde internasionale handwerkuitstalling in Kameroen.

Onder die uitstallers is koöperasies wat deur die departement befonds word.

Dit behels onder meer die Hi Hlurile-koöperasie wat in Limpopo gevestig is en uit 27 lede bestaan wat handgemaakte krale vervaardig.

Verder is daar ook die Gauteng Imfundiso-vaardigheidsontwikkelingsopleidingsinstituut wat in Gauteng gevestig is wat top-juweliersware vervaardig en opleiding verskaf in tegniese vaardighede in juweliersontwerp, sowel as Itlhabolole-afvalbestuurskoöperasie van Noordwes wat die herwinning van afval bedryf.

Die uitstalling sal tot 3 Februarie duur.

In ’n verklaring wat deur die departement uitgereik is, sê Thabete een van die redes waarom die uitstalling bygewoon word, is om bande tussen die lande te versterk en uitstallers te laat voordeel trek uit handelsooreenkomste wat moontlik gesluit kan word.

Daar sal ook vergaderings op bilaterale vlak gehou word deur beamptes om tegniese samewerkingsreëlings te finaliseer met betrekking tot klein en mikro-ondernemingsontwikkeling, nywerheidsnavorsing en tegnologie-oordrag, landbou en agri-verwerking, asook mynwese en toerisme.

Dié vergaderings sal ’n oplossing vind vir die skep van ’n gesamentlike handels- en beleggingskomitee.
 

 
 
OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.
Loading...