24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Landboubesigheid

Chinese wil SA-wyn proe

Mei 21 2012 05:00

Verskeie SA wynmakers het reeds ingeskryf vir die toonaangewende Chinese Wyntoekennings-plegtigheid.

Nywerheid

Sovereign se syfers kraai

Mei 21 2012 05:00

Sovereign Food Investments se wins het met 55% gestyg.

Landboubesigheid

Ingevoerde hoender hou pryse laag

Mei 15 2012 05:00

Die laer pryse waarteen hoendervleis tans verkoop word, hou plaaslike produsente in 'n knyptang.

Landboubesigheid

Besmette vrugte bring plae na SA

Mei 13 2012 05:00

Vrugte uit Zimbabwe wat met vrugtevlieë besmet is en onwettig na Suid-Afrika gebring word, kan Suid-Afrika uitvoer-verliese van tot R16 miljard laat ly.

Landboubesigheid

Vrugte val ver oos van die boom

Mei 08 2012 05:00

Suid-Afrika begin die vrugte pluk van sy “gesonde bemarkingstrategie” die afgelope dekade van verder kyk as sy tradisionele uitvoerbestemmings.

 
Landboubesigheid

Boere kan baie meer vra vir hul wyn

Mei 07 2012 05:00

Die wynbedryf deur die bril van ’n restaurateur lyk anders as deur die bril van ’n wynboer, veral wat betref die prys.

Landboubesigheid

'Etiese' wyne kry spesiale seël

Mei 07 2012 05:00

Die SA wynbedryf gaan etiese arbeidspraktyk verder bevorder deur die instelling van ’n seël op die produkte van produsente wat aan sekere etiese vereistes voldoen.

Rubrieke

Rubrieke

Nuwe plan vir aftreegeld

Planne om SA aan te moedig om te spaar verdien lof....

Rubrieke

Minimum loon, groot probleem

Minimum lone is vinnig besig om ’n baie seer tand vir die staat te word....

Rubrieke

Bloed as syfers bots

Meningvormers kom toenemend met hul eie feite na vore....

Binne Sake24.com

 
IKT

Facebook: Die koors loop hoog

Mei 20 2012 05:00

Die JSE het selfs spesiaal aangekondig SA beleggers kan blootstelling aan die maatskappy se aandele kry deur ’n nuwe enkelaandeel-termynkontrak.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...