24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Mynwese

Afswaai kan massiewe mynprojekte knou

Mei 20 2012 05:00

Vraag na ystererts gaan eerste vou, voorspel BHP Billiton.

Mynwese

Platinumjuwele in aanvraag

Mei 15 2012 05:00

Die vraag na platinum vir juwele in veral China en Indië het verlede jaar die wêreldvraag na dié edelmetaal ’n hupstoot gegee.

Mynwese

Appèlreg gaan Sishen-twis uitrek

Mei 14 2012 05:00

Die dispuut oor mineraalregte op die wêreldbekende Sishen-myn gaan tot diep in 2013 voortduur.

Mynwese

Brandstof-selfone

Mei 13 2012 05:00

Die selfoonbedryf begin om brandstofselle te toets.

Mynwese

Laer pryse knel hulpbronaandele

Mei 13 2012 05:00

’n Sterker dollar en swakker wêreldwye groeivooruitsigte weeg swaar op kommoditeitspryse en mynbou-aandele trek aan die kortste end.

Mynwese

Mineraalproduksie steeds swak

Mei 11 2012 05:00

Mineraalproduksie was in die jaar tot Maart amper 10% laer.

 
Mynwese

Kritiek op mynsluitings is ‘stoutigheid’

Mei 11 2012 05:00

Susan Shabangu, minister van mineralebronne, het die mynbousektor gekap.

Mynwese

Ashanti se syfers skok én beïndruk

Mei 11 2012 05:00

Die goudreus se plaaslike myne het op ’n jaargrondslag 24% minder goud ontgin.

Rubrieke

Rubrieke

Nuwe plan vir aftreegeld

Planne om SA aan te moedig om te spaar verdien lof....

Rubrieke

Minimum loon, groot probleem

Minimum lone is vinnig besig om ’n baie seer tand vir die staat te word....

Rubrieke

Bloed as syfers bots

Meningvormers kom toenemend met hul eie feite na vore....

Binne Sake24.com

 
IKT

Facebook: Die koors loop hoog

Mei 20 2012 05:00

Die JSE het selfs spesiaal aangekondig SA beleggers kan blootstelling aan die maatskappy se aandele kry deur ’n nuwe enkelaandeel-termynkontrak.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...