24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

ANC stuur nasionalisering-dokument terug

Nov 28 2011 15:46 Reuters

Verwante Artikels

Staat sal 'suiwer ekonomies' besluit

Mynbedryf wil nog gee

Myne: Botswana wys SA die pad aan

Susan gooi 'n u-draai

Ontleders bang vir Grieke, nie Malema

Nasionalisering werk nie - Motsepe

 

Top Stories

Petrol uitfasering tref dié motors

Mei 21 2012 05:00

Die beoogde uitfasering van loodvervangingspetrol gaan sekere motoreienaars geld kos.

Beloftes oor infrastruktuur bly leeg

Mei 21 2012 05:00

Geen van die staat se beloofde infrastruktuurprojekte het nog ’n werklikheid geword nie.

Chinese wil SA-wyn proe

Mei 21 2012 05:00

Verskeie SA wynmakers het reeds ingeskryf vir die toonaangewende Chinese Wyntoekennings-plegtigheid.

 
Share Share line Print

Johannesburg - Die ANC het 'n lank verwagte verslag met beleidsaanbevelings oor myn-nasionalisering teruggestuur met die versoek dat dit meer "toeganklik" moet wees.

Volgens die party se sekretaris-generaal General Gwede Mantashe wil die partyleiers 'n dokument hê wat al sy lede sal verstaan.

"Die eerste weergawe is ingedien. Ons het dit teruggestuur weens die styl daarvan. Die werk is klaar, maar die verslag moet herskryf en weer ingedien word," luidens Mantashe.

"Skryf asseblief 'n verslag wat deur 'n lid van die ANC gelees kan word, nie 'n professor nie," het Mantashe tydens 'n perskonferensie tydens 'n ontmoeting van die ANC se nasionale uitvoerende raad gesê.

Die verslag sal voltooi wees vroeg in die Nuwe Jaar en tydens die ANC se beleidskonferensie in Junie bespreek word.

 
 
NEEM KENNIS: Ons is in die proses om ons kommentaarfasiliteit op te gradeer en sal binnekort ‘n intekenfasiliteit alleenlik vir Facebook-gebruikers op ons netwerk bekendstel, wat die gebruikerservaring op ons webwerwe en dienste sal verbeter.
Comment on this story
11 comments
Add your comment
Comment 0 characters remaining
OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.
Loading...