24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

Anglo dagvaar Codelco

Des 23 2011 05:00 Jan de Lange

Verwante Artikels

Anglo begin lewer uit betwiste myn

Almal soek nou weer goud

Anglo en Codelco haaks oor AAS

 

Top Stories

Petrol uitfasering tref dié motors

Mei 21 2012 05:00

Die beoogde uitfasering van loodvervangingspetrol gaan sekere motoreienaars geld kos.

Beloftes oor infrastruktuur bly leeg

Mei 21 2012 05:00

Geen van die staat se beloofde infrastruktuurprojekte het nog ’n werklikheid geword nie.

Chinese wil SA-wyn proe

Mei 21 2012 05:00

Verskeie SA wynmakers het reeds ingeskryf vir die toonaangewende Chinese Wyntoekennings-plegtigheid.

 
Share Share line Print
Anglo American het die Chileense staatsbeheerde kopermaatskappy Codelco gister vir kontrakbreuk gedagvaar weens pogings om Anglo se verkoop van belange in kopermaatskappy in dié te land te keer.

Volgens die dagvaarding het Codelco voortydig ’n opsie probeer uitoefen om ’n belang in die kopermaatskappy, Anglo American Sur (AAS), op te neem.

Codelco se optrede is volgens Anglo daarop gemik om Anglo te keer om sy kontraktuele regte kragtens die opsie-ooreenkoms uit te oefen.

Anglo het in November ’n belang van 24,5% in AAS aan Mitsubishi van Japan verkoop vir $5,39 miljard. Codelco het ’n opsie om 49% in AAS te koop, maar kan dit net in Januarie van elke tweede jaar uitoefen. Sedert die transaksie met Mitsubishi het Codelco probeer om die transaksie met regstappe te laat skipbreuk lei.
 

 
 
OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.
Loading...