24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Nywerheid

Sovereign se syfers kraai

Mei 21 2012 05:00

Sovereign Food Investments se wins het met 55% gestyg.

Nywerheid

Etios is perdjie van ’n ander kleur

Mei 21 2012 05:00

Toyota hoop om met die bekendstelling van sy nuwe Etios 28% van die sub B-segment van die passasiersvoertuigmark te verower.

Nywerheid

PPC hou kop bo water in stram tyd

Mei 18 2012 05:00

Pretoria Portland Cement se omset het danksy hoër sementpryse met 8% gestyg vergeleke met ­’n jaar tevore.

Nywerheid

Tarief teen China kan werkers tref

Mei 16 2012 05:00

’n Teen-storting­starief van 104,5% op die invoer van sekere skroewe uit China kan tot werkverliese lei.

Nywerheid

Staat moet gou besluit, sê Raubex

Mei 15 2012 05:00

Die regering moet so gou moontlik duidelikheid gee oor sy tolbeleid, sê die padbougroep Raubex.

Nywerheid

Vis byt, Oceana se beursie bult

Mei 14 2012 05:00

Oceana se visvangste die afgelope ses maande tot einde Maart het ’n positiewe uitwerking op sy finansiële state gehad.

 
Nywerheid

Finne bestuur Sasol-aanleg

Mei 14 2012 05:00

’n Finse groep gaan Sasol se nuwe gaskragaanleg bestuur en onderhou.

Nywerheid

Eskom help huise 80 MW spaar

Mei 13 2012 05:00

Eskom gaan tenders van meer as R500m aan kontrakteurs uitreik om kragbesparingstoerusting in huise aan te bring.

Rubrieke

Rubrieke

Nuwe plan vir aftreegeld

Planne om SA aan te moedig om te spaar verdien lof....

Rubrieke

Minimum loon, groot probleem

Minimum lone is vinnig besig om ’n baie seer tand vir die staat te word....

Rubrieke

Bloed as syfers bots

Meningvormers kom toenemend met hul eie feite na vore....

Binne Sake24.com

 
IKT

Facebook: Die koors loop hoog

Mei 20 2012 05:00

Die JSE het selfs spesiaal aangekondig SA beleggers kan blootstelling aan die maatskappy se aandele kry deur ’n nuwe enkelaandeel-termynkontrak.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...