24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

Markte

Besig om te laai...
Markte

Beleggers bly benoud oor Grieke

Mei 17 2012 05:00

Beleggers is steeds bekommerd dat Griekeland dalk die eurogebied sal verlaat.

Markte

JSE moet nóg opdok vir stelsel

Mei 10 2012 05:00

Die modernisering van die JSE se rekenaarstelsel gaan die beurs ’n verdere R60 miljoen kos.

Markte

'Buffett-groep bied winskopie'

Mei 06 2012 05:00

Aandele in Berk­shire Hathaway bied tans baie potensiaal teen ’n lae risiko, volgens ontleders.

Markte

Sterk JSE kan lei tot regstelling

Mei 04 2012 05:00

’n Gesonde korreksie in aandeel­pryse is 'n moontlikheid.

Markte

Hou die twee gerus fyn dop

Apr 29 2012 05:00

Aspen se aandeelprys haal die een hoogtepunt ná die ander en hardloop weg van die mediumtermyn-steunlyn op die daaglikse grafiek van die aandeelprys en van die 100-dae- bewegende gemiddelde.

Markte

VSA-syfers laat beurse asem skep

Apr 26 2012 08:48

Die JSE het gister ’n goeie lopie gehad en al sy vernaamste indekse het in die swart gesluit.

Markte

EU hou beleggers senuagtig

Apr 25 2012 08:05

Die JSE se indeks van alle aandele het gister 0,35% hoër op 33 820 indekspunte gesluit. Die nywerheidsindeks van 25 aandele het met 0,85% verstewig.

Markte

Markte kry bloedneus

Apr 24 2012 09:06

Weens swakker as verwagte ekonomiese data en politieke onrustigheid in Frankryk was hulpbron- en finansiële aandele gister die groot verloorders op die wêreldmarkte – ook op die JSE.

Markte

Ontluikendes suur oor bodemlose Euro

Apr 23 2012 08:44

Ontluikende ekonomiese moondhede wat die naweek miljarde dollars aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se sogenaamde brandmuurfonds belowe het, is besorg daaroor dat hulle hul geld in ’n bodemlose Europese put kan stort en soek ook dringend die groter stemreg wat die IMF jare reeds belowe.

Markte

Mark wag en kyk

Apr 22 2012 05:00

Die indeks van alle aandele op die JSE beweeg in die middel (34 000) van die konsolidasieband tussen 33 400 en 34 500 wat al van Desember ver­lede jaar geld.

Markte

Rand versterk ná goeie nuus

Apr 22 2012 05:00

Die rand het Vrydag versterk nadat die G20 (die wêreld se 20 rykste lande) nuwe geld aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) beloof het om die internasionale finansiële krisis aan te pak.

Markte

Spaanse veiling laat Europa hoop

Apr 20 2012 08:38

’n Redelik suksesvolle veiling van staatseffekte in Spanje het die wêreldmarkte – met inbegrip van die JSE – gister ’n sug van verligting laat slaak.

Markte

Davies was G20 die kop

Apr 20 2012 08:32

Suid-Afrika glo dat die verbetering van wêreldwye handelstoestande noodsaaklik is om die herstel van die wêreldekonomie te stimuleer, het dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, gesê voor sy vertrek na Mexiko waar hy sedert gister die vergadering van die G20-lande se handelsministers bywoon.

Markte

JSE hoër - ten spyte van probleme

Apr 19 2012 05:00

Die JSE se aandelemark was gister bykans drie uur lank gesluit weens tegniese probleme.

 
Markte

Buffett se kanker 'bedreig nie lewe'

Apr 19 2012 05:00

Mnr. Warren Buffett, uitvoerende hoof van Berkshire Hathaway, sê hy het prostaatkanker, maar sy toestand “is glad nie lewens­gevaarlik of enigsins uitmergelend nie”.

Markte

Kim wil ontluikende lande laat hoor

Apr 18 2012 08:11

Dr. Jim Yong Kim, ’n Amerikaner wat in Suid-Korea ge­bore is en nou gereed is om die vol­gende president van die Wêreldbank te word, gaan hom aan die spits bevind van ’n organisasie wat nie meer groot, ontluikende markte se ontwikkeling hoef te finansier nie.

Markte

FirstRand betree Indië

Apr 18 2012 08:02

FirstRand Bank het gister amptelik sy eerste kleinhandeltak in dié stad, die naasgrootste stad in Indië, geopen. FirstRand is tans die enigste bank van Afrika met ’n Indiese banklisensie.

Markte

Regmerkie vir SA

Apr 18 2012 07:59

Die rand het gister behoorlik munt geslaan uit die nuus dat Citigroup Suid-Afrikaanse staatseffekte by sy wêreldindeks van staatseffekte gaan insluit.

Markte

Spaanse spanning laat rand terugsak

Apr 17 2012 07:59

Spanning oor Spanje het beleggers gister laat wegskram van risiko en kommoditeite en die rand het daarom les opgesê.

Markte

Moenie inmeng in markte - JSE

Apr 16 2012 08:35

Die JSE-hoof, me. Nicky Newton-King, glo daar moenie by ­markkragte ingemeng word nie selfs al beskou beleggers die uitermatige ­wisselvalligheid van die rand met kommer.

Markte

Spanje hoop ESB koop sy effekte

Apr 16 2012 08:16

Mnr. Jaime Garcia-Legaz, Spanje se adjunk-minister van ekonomie, het die naweek ’n beroep op die Europese Sentrale Bank (ESB) gedoen om meer Spaanse effekte te koop om te keer dat die koste van sy skuld handuit ruk.

Markte

Weste en Iran se dialoog tem olieprys

Apr 16 2012 08:08

Ontleders sal die olieprys vandag met groot belangstelling dophou nadat die eerste internasionale vergadering in 15 maande tussen Westerse diplomate en Iran die naweek “in ’n positiewe rigting” beweeg het.

Markte

Steunvlak steeds 33 400

Apr 15 2012 05:00

Om te bepaal in watter rigting die indeks van alle aandele in die afsienbare toekoms gaan beweeg, hou die vlak van 33 400 die sleutel.

Markte

Olie, Iran die naweek in die fokus

Apr 15 2012 05:00

Die lot van die wêreldekonomie word straks dié naweek in Istanboel beseël.

Markte

Opbou van kapitaal is nodig

Apr 13 2012 10:12

Die grootste internasionale banke sou ’n ekstra €485,6 miljard in hul kernreserwes moes gehad het om aan die Basel-kapitaal­reëls te voldoen indien dié standaarde van Junie verlede jaar af van toepassing was.

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer
Loading...