Veranderinge kan KMO’s tot hul reg laat kom

Dit is verbasend dat die regering nie daarin kon slaag om ’n ondersteuningstelsel vir KMO’s op die been te bring nie.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com

JSE verhandel weer

Jul 27 2010 15:42 Druk hierdie artikel  |  Stuur artikel via e-pos

Verwante Artikels

JSE verhandel na tegniese probleme

JSE ervaar tegniese probleme

JSE ondersoek nog probleem

 
Johannesburg. – Die JSE het ná 15:00 weer begin verhandel nadat 'n tegniese probleem die beurs Dinsdag tot stilstand geruk het.

Die probleem het kort ná sy opening om 09:00 verhandelings gestop.

Dit is nog nie bekend of die JSE sy sluitingstyd sal aanpas om op te maak vir die probleem nie.

Dit is die tweede keer in drie weke wat die plaaslike beurs deur ’n tegniese probleem getref is. Die JSE het op 12 Julie tegniese probleme ervaar wat hom gedwing het om eers teen 10:30 te verhandel.

Die JSE se indeks van alle aandele het nadat verhandelinge begin het met 0,19% geklim tot 28 552,55 punte. Hulpbronne was met 0,45% in die swart en die finansiële indeks met 0,23%. Die nywerheidsindeks was met 0,12% in die rooi.

Die rand het Dinsdag steeds sterk vertoon en het sowat R7,32 vir ’n dollar gekos van R7,35 toe die JSE Maandag gesluit het. Die plaaslike geldeenheid het Dinsdag R9,51 vir ’n euro gekos en R11,38 vir ’n pond.

Die goudprys het Dinsdag $1 183,64 per fynons gekos van $1 181,43 per fynons toe die JSE Maandag gesluit het. – I-Net Bridge en Sake24
  • page

 

Lewer kommentaar

(Geen kru taal of haatspraak nie, asb.)
Alle kommentaar moet goedgekeur word voordat dit sal vertoon
 
Naam *
E-pos *
Kommentaar *
 

Vul asb. die teks hieronder in

Captcha image
*
 
 

Vrywaring

Sake24.com moedig die vryheid van spraak en die uiting van uiteenlopende sienings aan. Die sienings van gebruikers op Sake24.com is dus hulle eie s'n en verteenwoordig nie die sienings van Sake24.com nie. Sake24.com monitor alle inskrywings en neerhalende inskrywings sal afgehaal word. Inskrywings wat vulgêre taal, diskriminerende sienings of skeltaal bevat, sal verwyder word.

Indekse

Laas Opgedateer: Dond 17:44

Kyk na datablaaie

Maatskappye-Kitsblik

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money
Loading...