Veranderinge kan KMO’s tot hul reg laat kom

Dit is verbasend dat die regering nie daarin kon slaag om ’n ondersteuningstelsel vir KMO’s op die been te bring nie.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Rubrieke

Kode kan aandeelhouers groter rol laat speel

Sep 09 2010 09:00

 Aandeelhouers in genoteerde Suid-Afrikaanse maatskappye is grotendeels self vir gebrekkige korporatiewe bestuur in daardie maatskappye verantwoordelik.

    Rubrieke

    Veranderinge kan KMO’s tot hul reg laat kom

    Sep 09 2010 09:07

    Dit is verbasend dat die regering nie daarin kon slaag om ’n ondersteuningstelsel vir KMO’s op die been te bring nie.

    Rubrieke

    Lae pryse kan mielieboere laat ophou plant

    Sep 08 2010 08:42

    Suid-Afrika sal sy mielieproduksie met 30% tot 50% moet afskaal om dié bedryf volhoubaar te maak, wat beteken dat baie boere ’n moeilike besluit sal moet neem: Moet ek vanjaar plant of nie?

     
    Rubrieke

    Koers dalk verlaag mét waarskuwings

    Sep 08 2010 08:47

    Me. Gill Marcus het verlede week verwagtings probeer demp dat rentekoerse vandeesweek verlaag kan word.

    Rubrieke

    Geduld die wagwoord ná enige ekonomiese krisis

    Sep 07 2010 09:20

    Ons bevind ons in ’n tyd dat die ekonomiese nuus besonder wisselvallig is. Positiewe en negatiewe berigte volg soos klokslag op mekaar, wat dit moeilik maak om die onderliggende tendens met vertroue te beoordeel.

    Binne Sake24.com

     
    Rubrieke

    SA moet goed besin oor Olimpiese Spele

    Sep 07 2010 09:28

    Suid-Afrika het so pas die Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol aangebied.

    Rubrieke

    Skryf staking die inleiding tot ANC se konferensie?

    Sep 06 2010 08:41

    Wanneer vakbond-verteenwoordigers tydens ’n staking loonaanbiedinge “terugneem” na hul lede pleks daarvan om dit prontuit te verwerp, beteken dit dat hulle hul lede gaan aanraai om die aanbod te aanvaar.

    Rubrieke

    Studentebehuising by UV gebou

    Sep 06 2010 08:46

    Stockbell begin ’n studente-ontwikkeling ter waarde van R250 miljoen op die Universiteit van die Vrystaat bou.

    Rubrieke

    Sishen-sage kan SA se eie Watergate wees

    Sep 03 2010 09:21

    Die Kumba/ArcelorMittal-sage gaan een van die korrupsie-draaipunte in Suid-Afrika word.

     
    Rubrieke

    Vrae oor Sharemax gaan ­uiteindelik beantwoord word

    Sep 02 2010 09:48

    Die nuus dat Sharemax sy portefeulje eiendomme en ontwikkelingsprojekte aan die piepklein genoteerde eiendomsgroep Bonatla verkoop het, het die meeste beleggers soos ’n emmer koue water getref – te oordeel na die reaksie van Sake24-lesers.

    Rubrieke

    Gewelddadige stakings is nie enigste uitweg

    Sep 01 2010 09:24

    Die bloed spat letterlik en figuurlik tydens die loononderhandelings tussen die staat en sy vakbonde.

    Rubrieke

    Platteland boer agteruit op grond van ontoereikende beleid

    Aug 31 2010 08:50

    Die implikasies van die erge krisis wat in die mielie- en graan­bedryf aan die ontwikkel is, strek baie wyer as net die boere wat in die bedrywe betrokke is.

    Rubrieke

    Só voer Cosatu sy eie plan uit

    Aug 30 2010 08:57

    Cosatu belowe nou al maande lank hy staan op die punt om sy ekonomiese groeiplan vir die land bekend te stel.

    Wat dink jy?

    V:  Wat dink jy van die skuldberadingsproses?

     
    Dis 'n baie goeie idee.
     
    Al wie daarby baat vind, is die skuldberader self.
     
    As skuldeisers nie hul geld kry nie, is dit onvolhoubaar.
    Uitslag Vorige uitslae...
    Loading...