Landbou verloor poste

Die landbousektor is die sektor wat in die jaar tot einde Junie die grootste persentasie werkgeleenthede ingeboet het.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Rubrieke

SAL-sage is vir SA leermeester

Jul 30 2010 05:15

v Laat ons dit maar prontuit stel: In plaas van ’n nasionale lugdiens om op trots te wees, sit ons al vir meer as ’n dekade met ’n meulsteen om ons nek.

    Rubrieke

    Die ryk vrou, die jonger man en sy geskenke

    Jul 29 2010 08:16

    Geen aansoek om die aanstelling van ’n kurator vir ’n bejaarde het al soveel openbare aandag gekry as die geval Bettencourt wat tans in Parys se howe uitbaklei word nie.

    Rubrieke

    Jonathan: Gaan hy gaping vat vir ‘nuwe’ De Beers?

    Jul 28 2010 08:39

    Die skielike bedanking van mnr. Gareth Penny as uitvoerende hoof van De Beers op ’n jeugdige 48 maak heelparty nuwe interessante bestuurskuiwe by die diamantreus moontlik.

     
    Rubrieke

    Deflasie-bedreiging is ál groter wolk oor VSA

    Jul 27 2010 08:42

    Is Amerika op pad na deflasie of inflasie? En kom daar ’n sogenaamde dubbelloop-resessie?

    Binne Sake24.com

     
    Rubrieke

    Mynbousektor herwin van sy aansien

    Jul 27 2010 08:42

    Suid-Afrika se mynbousektor herwin stelselmatig van sy verlore aansien.

    Rubrieke

    Werkskepping kan bo-aan sakelys beland

    Jul 26 2010 08:46

    Almal weet dit, maar niemand doen iets daaraan nie – die monster van werkloosheid wat ons nog gaan verswelg.

    Rubrieke

    SAL-direksie se rol in kollig

    Jul 26 2010 08:46

    Een van die grootste probleme met die korporatiewe beheermodel in staatsondernemings is dat rolle verwar word.

    Rubrieke

    Reinet se jaarverslag dun hieroor

    Jul 25 2010 05:00

    Ek kan sonder dividende klaarkom – minstens vir die oomblik. Maar is dit net ek wat omgekrap voel oor die skaarste aan inligting in die nuutste jaarverslag van Reinet Investments?

     
    Rubrieke

    Van die‘ja maars’ van belê in eiendom

    Jul 25 2010 05:00

    Ek kry toenemend vrae van lesers oor eiendomsbeleggings. En die kernvraag is elke keer: Is dit ’n goeie belegging? Die maklike antwoord is “ja”.

    Rubrieke

    Bedreiging is nou werkloosheid

    Jul 23 2010 05:00

    Die volgende uitdagings waardeur Suid-Afrikaanse banke in die gesig gestaar word, is as vertroue in die stelsel afneem en likiditeitsprobleme begin kop uitsteek.

    Rubrieke

    Uitvoerders moet dié hindernisse oorkom

    Jul 22 2010 08:43

    Die wêreldwye finansiële krisis het die wyse waarop internasionale handel bedryf word grootliks verander.

    Rubrieke

    Reserwebank dié keer in dilemma met rentekoers

    Jul 22 2010 08:39

    Die lede van die monetêrebeleidskomitee van die Reserwebank bevind hulself in ’n onbenydenswaardige posisie wanneer hulle ’n besluit oor rentekoerse moet neem.

    Wat dink jy?

    V:  Moet billike indiensneming strenger toegepas word?

     
    1. Ja, die ongelykhede van die verlede is nog nie?uitgewis nie.
     
    2. Nee, daar is nie genoeg ?vaardighede om dit te ?doen nie.
     
    3. Veranderings aan die wet ?bring net meer rompslomp ?vir maatskappye.
    Uitslag Vorige uitslae...
    Loading...