Veranderinge kan KMO’s tot hul reg laat kom

Dit is verbasend dat die regering nie daarin kon slaag om ’n ondersteuningstelsel vir KMO’s op die been te bring nie.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Mei 17 2010 10:38 Druk hierdie artikel  |  Stuur artikel via e-pos

Verwante Artikels

Reëls

R100 000 is dalk joune

Registreer nou

 
Dit is weer tyd vir die Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie.

Dié uiters gewilde jaarlikse kompetisie het 1 Junie afgeskop en gee aan voornemende beleggers die ideale geleentheid om sonder enige risiko te leer hoe beleggings op die JSE werk.

Elke deelnemer kry ’n fiktiewe R1 miljoen en moet dan oor ’n tydperk van vier maande deur aandele-beleggings in dié belegging laat groei. Die persoon wat einde
September sy portefeulje die meeste laat groei het, sal R100 000 harde kontant ryker wees.

“Ons het verlede jaar meer as 12 000 deelnemers gelok en die kompetisie was ’n reuse-sukses,” sê Ryk van Niekerk, redakteur van Sake24. “Die kompetisie is daarop gemik om bestaande en voornemende beleggers ’n risiko-vrye geleentheid te gee om in aandele te belê.

“Sake24 en Sanlam iTrade sal as deel van die kompetisie ook opleidingskursusse regoor die land aanbied waar deelnemers meer oor die verhandelingsplatform en aandelebeleggings kan leer.”

Mnr. Gerhard Lampen, hoof van Sanlam iTrade, sê die kompetisie is inderdaad ’n groot opvoedkundige projek.

“Die kompetisie is nie net vir voornemende beleggers nie, maar ook vir bestaande beleggers wat dalk sonder enige risiko nuwe beleggingstegnieke wil toets.”

Die reëls van vanjaar se kompetisie is effens verander om die speelveld so gelyk as moontlik vir onervare en ervare beleggers te maak.

Die vernaamste twee veranderings is dat deelnemers vanjaar net uit die top 100-maatskappye en indeksfondse soos die Satrix-instrumente mag belê. Daar is dus in totaal 120 instrumente waaruit deelnemers kan kies.

Die tweede groot verandering is die prys wat deelnemers vir aandele betaal. Vanjaar sal deelnemers aandele koop teen die heersende verkopersprys, terwyl deelnemers wat aandele verkoop, dit teen die kopersprys sal doen.

Registreer by www.sake24.com. Die kompetisieblad bevat ook meer inligting oor die kompetisie en die reëls.

Indien jy enige probleme met die registrasieproses ervaar, kan jy ’n e-pos aan Johan Vos van Sake24 by johan.vos@sake24.com of Werner Erasmus van Sanlam iTrade by wernere@spi.sanlam.com stuur.
  • page

 

Lewer kommentaar

(Geen kru taal of haatspraak nie, asb.)
@Dennis Sep 05 2010 11:19
Ja, kontak my by pieter@uplinkonline.net
 
Dennis Sep 01 2010 12:00
Piet kan jy my help /kantak gee as ek wil begin met forex
 
piet Aug 29 2010 16:21
'Trade' liewer 'currencies' en maak elke dag geld in jou eie tyd en soveel soos jy wil. Vergeet daai storie van 'jy kan alles in 'n oogwink verloor', dis loutere snert. Gebruik 'stop losses' en jy's voldoende beskerm.
 
anton Aug 05 2010 22:46
Man,ek sal tenminste vir 10 maande so 5 ure n nag kan slaap i.p.v net 3 sonder om nagmerries te kry oor hoe ek my uitgawes gaan betaal..........
 
gerda Aug 05 2010 10:32
niks vir my self hou nie alles weg gee.ek het n stoel ,bed en brood om te eet. alles aan diere,kinders en oumense en aan
 
Hoeveel? Aug 03 2010 08:43
Die miljoen sal nogal welkom wees, maar ek besef nou dat ek dit direk terug sal moet betaal aan die regering sodat hul hul skulde kan delg. So, dit gaan nie veel help nie.
 
Chris van Rensburg Jul 23 2010 08:49
Waar kan ek met iemand gesels oor die uitsoek van aandele. Ek is beindruk met die prestasie van die voorlopers. Hoe het hulle,hulle aandele geselekteer?
 
Emil Jul 17 2010 10:38
Mooi mense wys Sanlam hoe om dit te doen my polis van 28 jaar doen niks by hulle.
 
P Bekker Jul 16 2010 16:20
Om in te teken gaan na sake24.com, bo aan die webblad is daar 'n hofie, spesiale projekte, klik dit en teken in.
 
Buks Oberholzer Jul 12 2010 18:53
Wat mens leer vergeet jy nooit
 
JohannSlabbert Jul 04 2010 00:32
Wil graag deelneem en my kennis toets.
 
Ronald Jun 23 2010 14:19
Uiteindelik is ek 'n miljoenêr! Al is dit net 'n virtuele een... vir nou. Sterkte aan al die "beleggers"
 
xxxtreme Jun 13 2010 17:45
Ek kan nie in log nie!! HELP!!!!
 
Sonette Potgieter Jun 09 2010 10:34
Onbekende wereld van aandele verken-n uitdaging
 
Anton F du Plessis Jun 08 2010 15:09
Haai ek sukkel al 3 dae om te "login". Wat is fout, die ander gaan my wen en ek hou nie daarvan on te verloor nie.
 
E.Hoffmann Jun 07 2010 16:57
Het geregistreer maar sukkel om in te log by my portefeulje
 
wouter Jun 07 2010 13:00
wil aandele speel
 
wouter Jun 07 2010 12:30
dankie om deel te neem
 
WOUTER Jun 07 2010 10:47
spaar
 
wouter Jun 07 2010 10:24
spaar vir aftrede
 
WOUTER Jun 07 2010 09:43
SPAAR VIR AFTREDE
 
wouter Jun 07 2010 09:34
spaar vir aftrede
 
wouter Jun 07 2010 09:15
spaar vir aftrede
 
wouter Jun 07 2010 09:06
spaar vir aftrede
 
wouter Jun 07 2010 08:58
spaar vir aftrede
 
Martin B Jun 06 2010 14:42
So kan ek nie maar solank die R100 000 prysgeld kry nie???
 
petronella Jun 04 2010 11:44
wil nuwe voertuig koop
 
Charl Venter Jun 02 2010 21:58
Gulde geleentheid!
 
JP van Zyl Jun 02 2010 17:10
Vertroud raakin handel met aandele
 
Christiaan Schultz Jun 02 2010 16:48
cool, dit sal my eerste wees op die aandele mark, al is dit net virtual
 
Chris C Jun 02 2010 13:21
Neem graag deel
 
Mike Jun 02 2010 09:04
sal graag wil deel wees van kopitiesie
 
Mike Jun 02 2010 09:00
sal.graag wil deelneem
 
Siegfried Jun 02 2010 08:51
Wil leer om eie geld te bestuur.
 
Elize Human Jun 01 2010 14:20
Wil graag ryk word
 
kolstert Jun 01 2010 11:42
wie nie waag nie ..WEN nie !!
 
Oreo Mei 31 2010 21:54
Ek gaan my tande in die aandele inslaan en links en regs byt!
 
Riaan Mei 31 2010 14:20
.
 
Frans Palm Mei 30 2010 22:48
Ek wil registreer asb.
 
Willie de Lange Mei 28 2010 14:13
Selfs ek leer op my ouderdom.
 
Portia Sangqu Mei 28 2010 12:06
I would like to logon to my portfolio as I hve registered two days ago but cant go through and cant find an english link.wat gaan aan?
 
GERT Mei 28 2010 10:05
Dankie vir die leerskool
 
Jaco le Grange Mei 27 2010 15:22
$$$$$$
 
Gert Mei 26 2010 10:58
Leer van aadele
 
Gert Mei 26 2010 10:52
LEKKR
 
Corne Swart Mei 26 2010 08:06
Hiers dit nou
 
Johan Odendaal Mei 25 2010 21:55
wil meer vertroud raak met aandeleverhandeling
 
Johan Odendaal Mei 25 2010 21:54
wil meer vertroud raak met aandeleverhandeling
 
Johan Odendaal Mei 25 2010 21:52
wil meer vertroud raak met aandeleverhandeling
 
Marike Wichers Mei 25 2010 07:25
Leer verhandel
 
alco Mei 24 2010 15:05
DIS GREAT
 
Nic Dreyer Mei 24 2010 13:34
dit gaan GREAT wees
 
Fasie Kritzinger Mei 24 2010 12:22
Sal hard probeer om daarmee n WERKLIKE miljoen te maak. Sal graag wil deelneem.
 
Annetjie Mei 24 2010 11:36
Tweede keer wat ek deelneem weet nie veel nie, maar hou jou skerp
 
Mervyn Hobbs Mei 24 2010 11:06
Cannot find the English link Regards Mervyn
 
Pierre Jordaan Mei 24 2010 08:40
Watch my hierdie jaar!
 
Armgat Mei 24 2010 07:29
Dit is die eerste keer wat ek sal deelneem.
 
William Smith Mei 23 2010 17:58
Hi Werner. Will graag registreer maar het probleem op die Sake 24 Web blad?
 
Elize Raaths Mei 23 2010 12:03
Ek wil graag deelneem en sodoende meer leer aangaande aandele handel.
 
Elize Raaths Mei 23 2010 12:03
Ek wil graag deelneem en sodoende meer leer aangaande aandele handel.
 
Elize Raaths Mei 23 2010 12:02
Ek wil graag deelneem en sodoende meer leer aangaande aandele handel.
 
Elize Raaths Mei 23 2010 12:02
Ek wil graag deelneem en sodoende meer leer aangaande aandele handel.
 
Fabio Mei 22 2010 11:21
Cant find the english link either
 
Douw Kruger Mei 22 2010 11:00
Thanx!
 
Stefan Esterhuizen Mei 22 2010 09:33
Great!
 
Max Ziervogel Mei 21 2010 20:13
In order to register for the competition, I am told to click on the competition link in English, but there isn't one! Ehat must I do?
 
Easytrader Mei 21 2010 19:23
Registrasie
 
ChrisD Mei 21 2010 18:04
Weet te min van aandele om aan die kompetiesie deel te neem.
 
Hans myburgh Mei 21 2010 14:17
Interessante tydverdryf
 
laidback Mei 21 2010 13:53
registrasie
 
Rina Pretorius Mei 20 2010 15:42
Ek sal bele in eiendom so veel as moontlik en dit dan verhuur om sodoende finansieel onafhanklik te raak.
 
Marku Potgieter Mei 19 2010 20:42
Wil my toekoms beter bepaal!!
 
Vickey de Jager Mei 19 2010 17:11
Kom ons kyk maar
 
Wouter Maree Mei 19 2010 10:22
Wil leer om met die sakenetwek te kan werk, en geld maak.
 
Louise van Rensburg Mei 19 2010 10:19
Wil leer handel met aandele
 
Dave van Rensburg Mei 19 2010 10:14
Leer aandele verhandel
 
Japie Human Mei 19 2010 09:41
Meer vertroud raak met aandele
 
Jacques Myburgh Mei 19 2010 08:23
Lekker
 
 
Naam *
E-pos *
Kommentaar *
 

Vul asb. die teks hieronder in

Captcha image
*
 
 

Vrywaring

Sake24.com moedig die vryheid van spraak en die uiting van uiteenlopende sienings aan. Die sienings van gebruikers op Sake24.com is dus hulle eie s'n en verteenwoordig nie die sienings van Sake24.com nie. Sake24.com monitor alle inskrywings en neerhalende inskrywings sal afgehaal word. Inskrywings wat vulgêre taal, diskriminerende sienings of skeltaal bevat, sal verwyder word.

Indekse

Laas Opgedateer: Dond 17:44

Kyk na datablaaie

Maatskappye-Kitsblik

Compare and Buy

Compare and apply for hundreds of financial products from many suppliers.

Credit cards Medical aid Current accounts Think Money
Loading...