24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis
Prestasie Meting

Gebou om te hou

Jun 09 2010 10:44

Die maatskappye op die JSE wat in krieketterme as veelsydige spelers beskou word, is ’n waardevolle speler wat sowel kan kolf as boul en wat deurgaans op alle speelvelde bestendig presteer.

Prestasie Meting

Vaal sektore skitter

Jun 09 2010 10:44

Die topposisies van die jongste verwerkte, saamgestelde finansiële indeks van McGregor BFA is verrassend.

Prestasie Meting

Interne opbrengskoers

Jun 10 2010 16:49

Goeie opbrengste en goeie potensiaal, maar kandidate moet eers fyn bekyk word.

Prestasie Meting

Ooe/Ke: die kritieke 'een'

Jun 11 2010 10:56

Die tabel bevat 150 genoteerde maatskappye wat in 2009 aandeelhouerswaarde geskep het.

Prestasie Meting

Iets om oor te kraai

Jun 09 2010 10:44

Ebitda word ál meer beskou as die ‘suiwerste’ maatstaf van ’n maatskappy se bedryfsprestasie.

Prestasie Meting

Grootmeneer

Jun 11 2010 12:08

Mynboukonglomeraat BHP Billiton klop British American Tobacco net-net om die eerste plek.

 

Prestasie Meting

    Opbrengs op ekwiteit en bates

    Jun 14 2010 14:23

    Die opbrengs-op-ekwiteit-tabel – een van Top200 se “vlagskip”-tabelle – het vanjaar groot konsternasie onder die breintrust by McGregor-BFA veroorsaak.

    Dividende: pluk die vrugte

    Jun 14 2010 13:38

    Die tabel toon dat 100 maatskappye 2009 met ’n dividendopbrengskoers van meer as 5% afgesluit het.

    Hulpbronnemaatskappye gaan steeds die pas aangee

    Jun 14 2010 12:48

    'n Uitsondering in dié verband is die goudbedryf. SA goudmynmaatskappye sukkel om produksievlakke te handhaaf.

    Veeleisend of vernederend?

    Jun 14 2010 11:21

    Daar is net soveel verstommende en verrassende graderings dat mens sommer in jaarverslae en ou Sens-aankondigings wil gaan krap om moontlike “spesiale” geleenthede verder te ondersoek.

    Verdien die mark se respek

    Jun 10 2010 11:50

    Wat lekker is van die VPA-tabel, is dat mens dié kan raaksien wat ondergewaardeer is – maatskappye wat op grond van buitengewone prestasie oor vyf jaar groter erkenning verdien.

    Nie meer so buitengewoon nie

    Jun 09 2010 10:44

    Die buitengewone item is volkome deel van die finansiële state van baie maatskappye wat op die JSE genoteer is.

Wat dink jy?

Watter sektor sal vuurwerke oplewer in 2010?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...