24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...

Ask Afrika Trust Barometer

Kliënte vra: Is besighede volhoubaar?

Die drie vernaamste faktore wat ’n maatskappy se reputasie bepaal, is die emosionele verbintenis wat mense met ’n maatskappy opbou, die gehalte van die dienste en die produkte wat aangebied word, sê me. Adri van der Merwe, Ask Afrika se direkteur van kliëntedienste.

Lees Meer...

Ask Afrika Trust Barometer

Standard Bank dra die kroon

Nov 24 2011 13:58

Maatskappye wat verantwoordelik is, sal ook hul algehele reputasie op lang termyn verbeter. Dit is iets wat Standard Bank, wat as die betroubaarste maatskappy en die beste in die Volhoubaarheidsindeks gekies is, oor die laaste aantal jare bereik het, sê me. Adri van der Merwe, uitvoerende amptenaar: kliëntediens van Ask Afrika, die opstellers van die indeks.

Ask Afrika Trust Barometer

Firmas se beeld kort blinkvryf

Nov 24 2011 13:55

Korporatiewe reputasies in Suid-Afrika het nie herstel tot die hoë vlakke wat in 2005 tot 2007 behaal is nie en gaan voort om die afwaartse neiging te toon wat in 2008 begin het.

 

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...