Jy kyk tans na die *voorbeeldblad van Sake24 se Goud-dataproduk. Dit bied jou die geleentheid om die verskillende tipes maatskappy- en markverwante data te sien wanneer jy toegang het as ’n Sake24-goud-intekenaar. Jy kry toegang tot ’n top-maatskappy en markverwante inligting en nuttighede asook ’n gratis weeklikse kopie van Finweek vir slegs R250 per maand. Klik hier om gou in te teken.
* Wees asb. daarop bedag dat Naspers (Sake24 is deel van die Naspers-groep) die enigste maatskappy is wat jy op die voorbeeldblad kan sien. As jy aandele op enige tyd verander en jy is nie 'n ingetekende intekenaar nie, sal jy na die Sake24-gratisblad van daardie afdeling herlei word. Wanneer jy ‘n intekenaar is wat betaal, sal jy die lewendige JSE-data op hierdie blad kan sien. Die huidige weergawe is met 15 minute vertraag.