Jy kyk tans na die *voorbeeldblad van Sake24 se Platinum-dataproduk. Dit bied jou die geleentheid om die verskillende tipes maatskappy- en markverwante data te sien wanneer jy toegang het as ’n Sake24-platinum-intekenaar. Hierdie is die dataproduk wat bedoel is vir jou as jy besigheid wil praat - dit alles vir R329 per maand. Jy sal onbeperkte toegang tot al die data-inligting en nuttighede op Sake24 se webblad verkry, asook ’n kopie van Finweek weekliks op jou voorstoep. Al wat jy nou moet doen, is om in te teken.
* Wees asb. daarop bedag dat Naspers (Sake24 is deel van die Naspers-groep) die enigste maatskappy is wat jy op die voorbeeldblad kan sien. As jy aandele op enige tyd verander en jy is nie 'n ingetekende intekenaar nie, sal jy na die Sake24-gratisblad van daardie afdeling herlei word. Wanneer jy ‘n intekenaar is wat betaal, sal jy die lewendige JSE-data op hierdie blad kan sien. Die huidige weergawe is met 15 minute vertraag.