Nie alle wêreldmarkte ­reageer op onsekerheid

Die wêreldmarkte het nog nie aangepas by die stadiger groei wat vir die globale ekonomie voorspel word nie.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Ekonomie

Reserwebank sal dink oor rekordlae inflasie

Sep 03 2010 08:09

Julie se rekordlae inflasiekoers van 3,7% is laer as wat die Reserwebank verwag het en dít sal op volgende week se vergadering van die MBK in ag geneem word.

    Ekonomie

    Karverkope die hoogte in

    Sep 03 2010 07:50

    Die verkope van nuwe voertuie het in Augustus die hoogste vlak in 28 maande bereik, maar kenners waarsku dat stakings en die groenbelasting op nuwe motors die vooruitsigte droewig laat lyk.

    Ekonomie

    Vervaardiging toon weer groei

    Sep 01 2010 11:57

    Kagiso se indeks vir bestuurdersaankope (PMI) het in Augustus met 0,8 indekspunte geklim tot 50,3, nadat dit vyf maande onder die 50-indekspuntmerk was.

    Ekonomie

    Swak kredietgroei noop dalk rentekoers-verlaging

    Sep 01 2010 08:06

    Die nuutste kredietprentjie wys die ekonomie is nog baie pap, wat die Reserwebank kan noop om aanstaande week rentekoerse verder te verlaag.

    Ekonomie

    Handelsoorskot vir Julie

    Aug 31 2010 14:38

    Suid-Afrika het in Julie ’n handelsoorskot van R2,018 miljard gehad ná ’n verrassende oorskot van R5,63 miljard in Junie.

     
    Ekonomie

    Kredietverlening styg in Julie

    Aug 31 2010 09:44

    Kredietverlening aan die private sektor het met 1,98% gegroei volgens Reserwebank.

    Ekonomie

    Besteding met Visa 82% hoër tydens WB 2010

    Aug 31 2010 08:18

    Buitelandse besoekers aan Suid-Afrika het in Junie en Julie R3,1 miljard bestee met betaalkaarte met die Visa-handelsmerk.

    Ekonomie

    3de motorstaking dalk hardste knou

    Aug 31 2010 07:30

    Plaaslike voertuigvervaardigers maak gereed vir verdere ontwrigtings wanneer ’n staking in die komponent-bedryf na verwagting Woensdag begin.

    Ekonomie

    Minder likwidasies in Julie

    Aug 30 2010 15:45

    Die aantal likwidasies vir Julie 2010 het op ’n jaargrondslag met 34,3% gedaal, volgens data van Statistieke Suid-Afrika.

    Binne Sake24.com

     
    Ekonomie

    Oproepe om laer rentekoers

    Aug 29 2010 05:00

    Die Suid-Afrikaanse ekonomie se swakker groeisyfers vir die tweede kwartaal het die afgelope week tot verskeie oproepe vir laer rentekoerse gelei.

    Ekonomie

    ‘Nie nog ’n resessie binnekort’

    Aug 29 2010 05:00

    Die moontlikheid dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in ’n dubbelloop-resessie sal verval, is baie skraal.

     
    Ekonomie

    Verdien staatsdiens die verhogings?

    Aug 29 2010 05:00

    Vakbonde wat staatsdienswerkers en werkers van ondernemings soos Eskom en Transnet (wat deur die regering besit word) verteenwoordig, behoort hul dreigemente en stakings te laat staan.

    Ekonomie

    Mynreg-chaos raak konstruksie

    Aug 29 2010 05:00

    Orde met die uitreiking van mynlisensies is van kritieke belang vir die konstruksiebedryf en ekonomiese ontwikkeling in die algemeen.

    Indekse

    Laas Opgedateer: Vry 17:44

    Kyk na datablaaie

    Maatskappye-Kitsblik

    Wat dink jy?

    V:  Het jy onlangs 'n motor gekoop omdat jy nie groentaks wil betaal nie?

     
    Ja, elke sent gespaar, help.
     
    Nee, geld is nie 'n kwessie nie.
     
    Gebruikte motors bied steeds beter waarde.
    Uitslag Vorige uitslae...

    Lees dié artikel in FinWeek

    Finweek

    Telkom se nuwe hoof

    Jun 17 2010 00:00

    Telkom se volgende uitvoerende hoof sal die maatskappy maak of breek. Daar was nog nooit sedert sy stigting as ’n afsonderlike entiteit in 1991 – trouens, nog voor dit, toe hy van ’n telegraafmaatskappy in ’n staatsdepartement omgeskep is voor sy ontbondeling as ’n semistaatsliggaam – ’n meer beslissende punt in Telkom se geskiedenis nie.
    More...

    Loading...