Landbou verloor poste

Die landbousektor is die sektor wat in die jaar tot einde Junie die grootste persentasie werkgeleenthede ingeboet het.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Ekonomie

Stewige handelsoorskot vir Junie

Jul 30 2010 15:45

SA het in Junie ’n stewige handelsoorskot van R5,6 miljard aangeteken te danke aan flinke groei in die uitvoersyfer van 17,8% teenoor ’n 5,2%-toename in die invoerkomponent.

    Ekonomie

    Nafcoc verkoop Tsogo-aandele

    Jul 30 2010 14:13

    Nafhold, die beleggingsafdeling van Nafcoc, gaan ontslae raak van R1,5 miljard se aandele in die Tsogo Sun.

    Ekonomie

    Trae kredietgroei vra laer rente

    Jul 30 2010 05:15

    Trae groei in private kredietverlening het stemme laat opgaan vir ’n rentedaling.

    Ekonomie

    Invloei uit buiteland hou rand sterk

    Jul 30 2010 05:15

    Die rand het gister bly draai rondom sy sterkste vlak in langer as drie maande teenoor die dollar namate beleggers se aptyt vir risiko verbeter het.

    Ekonomie

    PPI stoom voort

    Jul 29 2010 11:49

    Produsentepryse het in Junie nog flukser geklim, het Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak.

     
    Ekonomie

    Kredietverlening bult meer

    Jul 29 2010 10:41

    Kredietverlening aan die private sektor het in Junie jaar-tot-jaar met 0,92% gegroei.

    Ekonomie

    Opportunisme jaag nie inflasie op

    Jul 29 2010 07:35

    Opportunistiese prysverhogings tydens die WB het nie ’n groot impak op inflasie gehad nie.

    Ekonomie

    Inflasie daal steeds

    Jul 28 2010 11:52

    Verbruikerspryse het in Junie nóg stadiger gestyg, het Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak.

    Ekonomie

    Beurs weer ure gesluit

    Jul 30 2010 05:15

    Aandelehandelaars was gister onthuts nadat die JSE vir die tweede keer vandeesmaand tegniese probleme ondervind het en vir amper ses uur gesluit moes word.

    Binne Sake24.com

     
    Ekonomie

    ‘Nuwe struktuur sal ekonomie uit lae rat lig’

    Jul 28 2010 07:44

    Ekonomiese groei van 3% tot 4% is die beste waarop Suid-Afrika kan hoop tensy verdere strukturele veranderinge in die ekonomie teweeg gebring word.

    Ekonomie

    SA verloor steeds poste

    Jul 28 2010 07:25

    Altesame 61 000 werkgeleenthede het in die tweede kwartaal tot niet gegaan.

     
    Ekonomie

    BEO pas vooruitskatting afwaarts aan

    Jul 27 2010 16:09

    Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek het ’n afwaartse aanpassing aan sy BBP-groeivooruitskatting vir 2010 aangebring.

    Ekonomie

    'Groei gaan onder druk bly'

    Jul 27 2010 14:34

    Omigsa sê hoewel hy nie ’n dubbeldaalresessie verwag nie, kan die huidige verlies van groeimomentum vir verskeie kwartale voortduur.

    Indekse

    Laas Opgedateer: Vry 23:40

    Kyk na datablaaie

    Maatskappye-Kitsblik

    Wat dink jy?

    V:  Moet billike indiensneming strenger toegepas word?

     
    1. Ja, die ongelykhede van die verlede is nog nie?uitgewis nie.
     
    2. Nee, daar is nie genoeg ?vaardighede om dit te ?doen nie.
     
    3. Veranderings aan die wet ?bring net meer rompslomp ?vir maatskappye.
    Uitslag Vorige uitslae...

    Lees dié artikel in FinWeek

    Finweek

    Telkom se nuwe hoof

    Jun 17 2010 00:00

    Telkom se volgende uitvoerende hoof sal die maatskappy maak of breek. Daar was nog nooit sedert sy stigting as ’n afsonderlike entiteit in 1991 – trouens, nog voor dit, toe hy van ’n telegraafmaatskappy in ’n staatsdepartement omgeskep is voor sy ontbondeling as ’n semistaatsliggaam – ’n meer beslissende punt in Telkom se geskiedenis nie.
    More...

    Loading...