24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
ARTIKELS OOR INFLASIE
Rubrieke

SA se groei kan véél beter

Mei 06 2012 05:00

Fokus op totale inflasiebekamping en produksie-aansporing.

Kleinhandel

Meeste SA huishoudings bewerig

Apr 20 2012 08:03

Die meeste Suid-Afrikaanse huishoudings se finansiële omstandighede is onstabiel en dit kan maklik versleg deur stygings in hul uitgawes, hetsy prysstygings, hoër rentekoerse of ’n toename in onregstreekse belasting.

 
Ekonomie

Reserwebank verwag sterker groei van 3%

Mar 30 2012 07:14

Dit lyk of die ekonomie dalk vanjaar beter gaan vaar as wat vroeër verwag is, maar stygende oliepryse kan maklik groei belemmer en inflasie opstoot.

Ekonomie

Kospryse daal en hou VPI ietwat in bedwang

Mar 23 2012 06:45

Die laer pryse van vleis, groente en vrugte het inflasie verlede maand tot 6,1% laat verlangsaam.

Ekonomie

Konsensus oor inflasie - op, maar in beheer

Feb 29 2012 05:00

Die inflasiekoers gaan waarskynlik ’n groot deel van vanjaar buite die Suid-Afrikaanse Reserwebank se inflasieteikenband van tussen 3% en 6% beweeg.

Jou Geldsake

Klop inflasie in die meeste bateklasse

Feb 26 2012 00:37

Daar ’n groot verskil tussen wat op finansiële markte gebeur en die ekonomiese nuus wat daarmee saamgaan.

 
Begroting 2011

Pravin gee verligting vir inflasie

Feb 23 2011 14:04

Mnr. Pravin Gordhan het belastingverligting van R8 miljard aan individue in die vorm van onder meer inflasie-aanpassings gegee.

Jou Geldsake

Verskeie risiko’s kan inflasie laat opskiet

Feb 19 2011 16:44

In my vorige Kolskoot-rubriek het ek die moontlike gevare van hoër inflasie genoem en hoe dít hoër rentekoerse tot gevolg kan hê.

Ekonomie

Verbruiker-enjin ‘lig ekonomie’

Feb 18 2011 07:34

Die ekonomie het waarskynlik in die vierde kwartaal met meer as 4% gegroei.

Ekonomie

Groter groei, hoër inflasie verwag

Feb 17 2011 12:16

Onlangse ekonomiese data wys daarop dat Suid-Afrika se BBP-groei in die laaste kwartaal van 2010 op ’n jaarlikse grondslag versnel het in die rigting van 4%, sê die Buro vir Ekonomiese Ondersoek.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...