24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
ARTIKELS OOR WALMART
Kleinhandel

Buitelanders steun Walmart-ondersoek

Apr 16 2012 08:13

Internasionale vakbonde het die aanstelling van die kenners wat die uitwerking van Walmart op plaaslike verskaffers moet ondersoek, verwelkom.

Ekonomie

Walmart: Regering se regskostes

Apr 11 2012 09:19

Die regering het tot dusver sowat R4,1 miljoen bestee aan regsaksie oor die samesmelting van Walmart en Massmart, het mnr. Ebrahim Patel, minister van ekonomiese ontwikkeling, gister gesê.

Kleinhandel

Langer promosies kry groot aftrek

Jan 09 2012 07:00

Die Massmart-groep het pas met sy derde langdurige promosieveldtog begin sedert hy deel van die internasionale kleinhandelreus Walmart geword het. Dit sal oor tien weke strek.

 
Kleinhandel

Walmart-voordele duideliker

Nov 24 2011 09:28

Verbruikers kan vroeg in die nuwe jaar wyn van swart verskaffers op Makro se rakke verwag.

Ekonomie

Walmart-appèl 'n turksvy vir hof

Okt 24 2011 08:01

Die Mededingingsappèlhof gaan waarskynlik die onbenydenswaardige taak hê om die raamwerk te skep waarvolgens openbare belang in die toekoms hanteer moet word wanneer samesmeltings oorweeg word.

Ekonomie

Walmart - 'Inligting aan Patel weerhou'

Okt 21 2011 08:25

Die manier waarop die regte van die minister van ekonomiese ontwikkeling benadeel is deur die gebrek aan inligting en tyd wat hy in die samesmeltingsverhoor van Walmart en Massmart gegun is, maak die proses voor die Mededingingstribunaal onregverdig.

Kleinhandel

'W-mart hou meer voor- as nadele'

Okt 11 2011 10:15

Die nadele van Walmart se toetrede tot Suid-Afrika gaan op lang termyn die voordele daarvan verreweg oorskry, sê mnr. Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu.

Ekonomie

Walmart: Namibië raak strenger

Sep 20 2011 07:01

Namibië se regering dring nes die Suid-Afrikaanse regering daarop aan dat die kleinhandelreus Walmart se oorname van Mass­mart aan strenger voorwaardes onderwerp word.

Kleinhandel

'Walmart-fonds nie genoeg nie'

Aug 02 2011 13:39

Die regering sê dat Walmart se beplande R100 miljoen fonds om plaaslike verskaffers te ontwikkel nie genoeg is om die impak van invoere op die plaaslike ekonomie goed te maak nie.

Kleinhandel

Stuit Walmart op sy doodspad – Cosatu

Jul 28 2011 07:35

Ontleders en ekonome se oordrewe reaksie op die besluit van drie ministers om die Mededingingstribunaal se beslissing in die Massmart/Walmart-transaksie op hersiening te neem, is die geraas van Walmart se trawante.

 
Kleinhandel

Ander lande het gebaat met Walmart

Mei 11 2011 14:10

Argentinië en Chili in Suid-Amerika het gebaat by die vestiging van die Amerikaanse kleinhandelreus Walmart danksy beleggings wat gelei het tot werkskepping.

Kleinhandel

Regering moet vervaardiging beskerm

Mei 11 2011 07:45

Pogings om Massmart te dwing om plaaslik vervaardigde produkte te koop, is ’n onpraktiese, onnodige en onmededingende voorwaarde om te stel vir die goedkeuring van sy transaksie met Walmart.

Kleinhandel

Voorwaardes kan transaksie benadeel

Mei 10 2011 13:16

Die stel van voorwaardes vir die goedkeuring van die multi-miljardrand oorname van Massmart deur die Amerikaanse kleinhandelreus Walmart kan die transaksie benadeel.

Kleinhandel

Massmart in die beskuldigdebank

Mei 10 2011 07:42

Die regering en vakbonde het die uitvoerende hoof van Suid-Afrika se genoteerde kleinhandelaar Massmart bestempel as oneerlik en iemand wat feite versin.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...