24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
ARTIKELS OOR BEGROTING
Ekonomie

S&P hys risiko se rooi vlag vir SA

Mar 29 2012 06:43

Dit is nie genoeg dat die ANC sy jeugliga in die bek geruk het nie – wat nodig is om Suid-Afrika sy kredietgradering te laat behou, is dat die regerende party begin werk skep.

Ekonomie

Geen wrewel in begroting, sê minister

Feb 26 2012 00:39

Mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies, sê die verdeeldheid in die samelewing is deur Suid-Afrikaners geskep en almal het ’n rol ten einde die ongelykhede uit te weg te ruim.

Ekonomie

Herverdeling skep nie groei, werk - ekonome

Feb 26 2012 00:39

Maatskaplike besteding behels in nuwe belastingjaar 58% van staatsuitgawes

 
Ekonomie

Regering laat maatskappye opdok

Feb 26 2012 00:39

’n Groot klemverskuiwing het met vanjaar se begroting plaasgevind tussen mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies, en sy voorganger, mnr. Trevor Manuel, se benadering oor hoeveel maatskappye belas word.

Jou Geldsake

SA dra swaar aan taks

Feb 26 2012 00:37

Middel- en hoë-inkomstegroepe in Suid-Afrika het die afgelope 10 jaar meer as 40% van hul bruto inkomste aan belastings en sogenaamde “onsigbare belastings” betaal.

Ekonomie

Minder geld om seerowers te beveg

Feb 23 2012 09:39

Minder geld is in vanjaar se begroting aan die vloot toegewys, wat sy bedrywighede in die Indiese Oseaan nadelig kan raak.

Landboubesigheid

Staat wil grondgebruik verbeter

Feb 23 2012 09:05

Altesame R18,1 miljard is op mediumtermyn vir die landbou, bosbou en visserye opsy gesit. Hiervan is R1,9 miljard ’n bykomende toewysing vir die verbetering van ondersteuningsdienste op die platteland waardeur die regering doeltreffende grondgebruik en produktiwiteit wil verbeter.

Ekonomie

Dit was 'gee en neem', sê ekonome

Feb 23 2012 05:00

Die begrotingsrede van mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies, is gister in die algemeen goed ontvang.

Ekonomie

Nuwe howe gaan gebou word

Feb 23 2012 05:00

Die hand is diep in die sak gesteek vir die algemene opgradering van howe en die bou van nuwes.

 
Begroting 2011

Jeug kry meer as Trevor

Feb 24 2011 05:04

Mnr. Trevor Manuel se nasionale beplanningskommissie kan oor die volgende drie jaar vaart kry vanweë groter finansiering.

Markte

Rand versterk

Feb 23 2011 16:10

Die rand het wesenlik versterk teen die dollar in middagverhandelinge tot R7,03 te midde van die begrotingsrede deur die minister van finansies, mnr. Pravin Gordhan.

Begroting 2011

Ekonomie ‘kan met 3,4% groei’

Feb 23 2011 14:56

Die ekonomie behoort vanjaar teen 3,4% te groei, gesteun deur verbeterde huishoudelike verbruik en versnelde investering.

Begroting 2011

Verwagte tekort is 5,3%

Feb 23 2011 14:56

Stadiger groei in inkomste en addisionele besteding bring mee dat die verwagte begrotingstekort vir die 2010/2011-jaar op 5,3% van die BBP te staan kom vanaf 6,6% in die vorige jaar.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...