24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
ARTIKELS OOR RAND
Ekonomie

Rand móét verswak

Mei 08 2012 05:00

SA kan nie oorleef met 'n sterk rand nie, volgens prof. Joseph Stiglitz

Markte

Rand versterk ná goeie nuus

Apr 22 2012 05:00

Die rand het Vrydag versterk nadat die G20 (die wêreld se 20 rykste lande) nuwe geld aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) beloof het om die internasionale finansiële krisis aan te pak.

Markte

Spaanse spanning laat rand terugsak

Apr 17 2012 07:59

Spanning oor Spanje het beleggers gister laat wegskram van risiko en kommoditeite en die rand het daarom les opgesê.

 
Nywerheid

Swak rand kan nie mededinging vervang

Jan 05 2012 07:00

Die rand was verlede jaar een van die swakste geldeenhede ter wêreld. Dit het veral die grootste maatskappye bevoordeel, wat meer dollars vir hul uitvoergoedere gekry het.

Markte

Vyf dae van 'n sterker rand

Des 22 2011 09:00

Die ruilwaarde van die rand het gister vir die vyfde opeenvolgende dag verbeter nadat die Europese Sentrale Bank (ESB) aangekondig het dat hy vir die volgende drie jaar meer as die begrote bedrag aan banke gaan leen.

Markte

Swaarkry rand se voorland

Nov 27 2011 09:09

’n Opdraande stryd wag op die rand as Europese leiers nie vinnig optree om dié streek se skuldkrisis op te los nie.

Markte

Rand verstewig saam met euro

Nov 25 2011 10:46

Die Amerikaanse markte was gister gesluit vir die Dankseggingsvakansiedag, maar winskopiejagters en kleiner handelsvolumes het die JSE en die rand ook iets gegee om voor dankbaar te wees.

Markte

Rand swakste in meer as 2 jaar

Nov 24 2011 07:48

Kommer oor die Europese skuldkrisis het die rand gister met 2% teenoor die dollar laat verswak tot R8,55.

Markte

Rand daal nog teen die dollar

Nov 23 2011 08:15

Winskopiejagters het gisteroggend die Suid-Afrikaanse aandelemark op ’n positiewe noot laat open, maar die volume van aandele wat verhandel het, was pap­perig.

Ekonomie

Swak rand trek inflasiesyfer skeef

Nov 23 2011 08:08

Die swakker rand, wat vanjaar reeds met 28% teenoor die Amerikaanse dollar verswak het, het die inflasievooruitsigte ten gunste van hoër inflasie skeefgetrek.

 
Markte

JSE, Nikkei gly

Mar 15 2011 15:11

Die JSE het in middagverhandelinge verswak en in die voetspore van wêreldmarkte gevolg, met die Nikkei wat met meer as 10% in die rooi was.

Markte

JSE sluit in die rooi

Mar 14 2011 17:46

Die JSE het Maandag in die rooi gesluit, met beleggers wat bekommerd is oor die impak van die aardbewing en tsoenami in Japan.

Markte

JSE, Nikkei in die rooi

Mar 14 2011 10:57

Die JSE het die week in die rooi afgeskop terwyl die Nikkei met meer as 6% gegly het.

Ekonomie

'Sterk rand beskerm ons' - Pravin

Mar 11 2011 10:23

Mnr. Pravin Gordhan, die minister van finansies, het Donderdag die sterk rand verdedig en daarop gewys dat dit ’n skans teen inflasie is.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...