24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
ARTIKELS OOR RENTEKOERSE
Ekonomie

Repo bly dalk onveranderd

Mei 21 2012 05:00

Die Reserwebank gaan na verwagting die rentekoers vir die negende opeenvolgende keer onveranderd laat.

Ekonomie

Reserwebank verwag sterker groei van 3%

Mar 30 2012 07:14

Dit lyk of die ekonomie dalk vanjaar beter gaan vaar as wat vroeër verwag is, maar stygende oliepryse kan maklik groei belemmer en inflasie opstoot.

 
Rubrieke

Koerse laat nog baie ruimte vir opbrengs

Sep 18 2011 08:13

Maar maak eers seker van jou beleggingsdoelwitte, skryf die ekonoom Dawie Klopper.

Ekonoom van die Jaar

Ekonome verwag groei, betwyfel rentestyging

Aug 25 2011 09:35

Suid-Afrika se voorste ekonome is glad nie meer so seker dat rentekoerse later vanjaar weer gaan begin styg nie.

Ekonomie

Marcus laat verwagting vervaag

Aug 24 2011 16:30

Die beleidsreaksie op die wêreldkrisis moet fokus op groei wat fiskale volhoubaarheid sal versterk, eerder as op skuldverlaging op die kort termyn.

Ekonomie

Koerse kan pas markeer

Aug 01 2011 07:55

Trae groei in privatesektor-kredietverlening en die M3-geldvoorraad in Junie het ontleders se oortuiging bevestig dat die brose ekonomie die Reserwebank sal verplig om rentekoerse langer onveranderd te hou.

 
Jou Geldsake

Skuldpyne vererger

Jan 04 2011 14:07

Ál dieper in die skuld is die posisie waarin menige Suid-Afrikaners hulle ná die Kerstyd bevind.

Markte

Rand kan 2010 op hoë noot afsluit

Des 31 2010 10:39

Die rand vertoon steeds stewig teen die dollar en is op koers om 2010 op ’n hoë noot af te sluit, aangevuur deur metaalpryse en beleggers se aptyt vir risiko.

Ekonomie

Kredietgroei swakker

Des 31 2010 10:30

Groei in private kredietverlening het vir die eerste keer sedert Mei verstadig. Dit dui op trae vraag en 'n moontlike rentekoersverlaging in 2011.

Wes-Kaap

Boubedryf sukkel steeds

Des 09 2010 05:00

Die Wes-Kaapse konstruksiesektor het in Oktober met 9,2% tot 93 indekspunte gedaal.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...