24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
ARTIKELS OOR TOLGELD
Nywerheid

Tolgeld sal invloed hê

Nov 20 2011 05:00

Die plaaslike handelsvoertuigbedryf het die afgelope twee jaar “sy huis in orde gekry” en betree ’n tydperk van stadige groei.

Ekonomie

Laer tolgeld kwel steeds

Aug 18 2011 09:51

Die verlaging van die voorgestelde tolgeld in Gauteng sal pendelaars help, maar dit sal steeds ondernemings se sake knou.

Ekonomie

Kabinet besluit oor tol-tariewe

Aug 11 2011 13:54

Die kabinet het tolgeld vir die snelweg tussen Johannesburg en Pretoria goedgekeur op 24 sent per km vir motorfietse, 40 sent vir ligte voertuie, R1 vir medium- en R2 vir “langer” voertuie.

 
Nywerheid

Bedryf braak gal oor e-tol

Jul 05 2011 05:00

Die kleinhandelvoertuigbedryfsvereniging (RMI) het gister die afwaartse aanpassing van die voorgestelde e-toltariewe verwelkom, maar hom sterk uitgespreek teen die werklike tariewe en die proses wat gevolg is om dit te bepaal.

Ekonomie

Laer tolgeld dalk duurder op einde

Jul 03 2011 05:00

Die verlaagde toltariewe vir Gautengse hoofweë sal Sanral R6 miljard meer uit die sak jaag.

Ekonomie

E-tolstelsel hier om te bly

Jun 27 2011 10:05

Die Gautengse e-tolstelsel is hier om te bly en die voorgestelde tarief van 66c/km vir gewone motors verander dalk nie, berig The Star.

Ekonomie

Meeste wil nie dié tolgeld betaal

Mar 10 2011 11:56

Altesame 86% van motorryers in Gauteng is nie bereid om die tolgelde te betaal wat voorgestel is vir die provinsie se snelweë nie.

Ekonomie

Cosatu kap ook tolgelde

Feb 16 2011 16:35

Cosatu het ook sy stem gevoeg by kritiek teen tolpadfooie wat middel 2011 in Gauteng op snelweë gehef gaan word.

Ekonomie

'Tolgeld straf motoriste'

Feb 14 2011 13:22

Die elektroniese tolgeldstelsel in Gauteng, wat in Junie in werking tree, “straf” mense wat werk toe bestuur, sê die Nasionale Verbruikersforum.

Ekonomie

Busa wil praat oor tolgeld

Feb 14 2011 07:46

Busa wil met die minister van vervoer praat oor die nuwe tolgeldstelsel.

 
Ekonomie

Tolgeld ontlok talle vrae by sakelui

Feb 08 2011 08:01

Hoe bereken die nasionale padagentskap die tolgeld wat van Junie op Gautengse hoofweë gehef gaan word en hoekom is belangrike rolspelers nie daaroor geraadpleeg nie?

Ekonomie

Nog gesprekke kom oor tolgelde

Feb 07 2011 17:00

Mnr. Sbu Ndebele, die minister van vervoer, sê daar sal nog gepraat word oor voorgestelde tolgelde in Gauteng.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...