Die Sake24 en BoE Private Clients provinsiale barometers meet die sake-aktiwiteitsvlakke van die privatesektor-ekonomieë in vier van Suid-Afrika se voorste provinsies.
Die Suid-Afrikaanse private sektor kan baie bly wees dat hy saam met die res van die wêreld uit die resessie gekom het, nadat hy later as die meeste ander lande daarin beland het.
Beter prestasie deur die onderwyssektor is noodsaaklik indien die regering sy program wil laat slaag van ’n twee jaar lange salarissubsidie aan maatskappye wat jong, onervare werksoekers in diens neem.
Gauteng se ekonomie het finaal omgedraai ná verlede jaar se resessie.
Die begroting het belastingbetalers vir eers ’n las van tot 37% méér belasting gespaar deur nie regstreeks vir die inwerkingstelling van ’n NGV voorsiening te maak nie.
Mnr. Pravin Gordhan verwag van staatsdienswerkers om die gordel stywer te trek, maar die presidensie is die een deel van die staatsdiens waar die groeiende uitgawes geen einde ken nie.
“Dit is amper ’n wonderwerk. Die Oos-Kaap vlieg. Ek is verbaas oor hoe goed en sterk die privatesektorekonomie terugkom.”
Kliek hier vir die Gauteng Barometer.
Kliek hier vir die Wes-Kaap Barometer.
Kliek hier vir die Vrystaat Barometer.
Kliek hier vir die Oos-Kaap Barometer.
V: Betaal jy jou munisipale-diensterekening gereeld?