24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou! Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis
Miljoen-Kompetisie

Spanning bou op in kompetisie

Jul 14 2011 07:51

Byna ’n maand ná die begin van Sake24 en Sanlam iTrade se “Wat kan jý doen met ’n ­miljoen?”-kompetisie lyk die voorlopersbord by die dag interessanter, gegewe die markte se wisselvalligheid.

Miljoen-Kompetisie

Registreer vandag nog vir kompetisie

Jul 08 2011 10:42

Dit is nog nie te laat om jou merk te maak in Sake24 en Sanlam iTrade se “Wat kan jý doen met ’n miljoen?”-kompetisie nie.

Miljoen-Kompetisie

Kompetisie bars uit nate, kry meer bandwydte

Jun 22 2011 07:46

Huidige en voornemende deelnemers aan Sake24 en Sanlam iTrade se “Wat kan jy doen met ’n miljoen?”-kompetisie behoort voortaan nie meer probleme met internetverkeer op die webwerf te hê nie.

Wat kan jy doen met 'n miljoen?

Miljoen-spel begin vandag

Jun 15 2011 05:00

Sake24 en Sanlam iTrade se “Wat kan jý doen met ’n miljoen”-kompetisie begin vandag.

Miljoen-Kompetisie

Oefen solank, miljoenstryd begin later

Mei 31 2011 09:04

Die begindatum van Sake24 en Sanlam ­iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompe­tisie is om tegniese redes tot Woensdag 15 Junie uitgestel.

Miljoen-Kompetisie

Wen met Sanlam iTrade en Sake24

Mei 24 2011 07:50

Registrasies vir die vierde virtuele verhan­delingskompetisie van Sake24 en Sanlam iTrade – Wat kan jý doen met ’n miljoen? – stroom reeds in.

Miljoen-Kompetisie

Wat kan jý doen met ’n miljoen rand?

Mei 17 2011 13:12

Ja, dis weer tyd vir die Sake24 en Sanlam iTrade se virtuele verhandelingskompetisie waar voornemende beleggers op ’n baie realistiese manier kan leer hoe om direk in aandele op die JSE te belê.

 
Sake24: NB! U moet nuut registreer vir elke nuwe kompetisie om deel te neem. U moet ‘n nuwe unieke gebruikernaam kies, maar kan dieselfde wagwoord gebruik. U moet ook elke keer op hierdie Sake 24 bladsy inteken. Bewaar asb. hierdie bladsy se URL in jou Favourites.
JSE stacked logo
Wat kan jy doen met 'n miljoen?

Meer oor die kompetisie

Mei 17 2011 13:30

Leer meer oor hoe om te belê op die JSE sonder enige risiko met Sanlam iTrade en Sake 24 se Wat kan jy doen met ’n miljoen?-kompetisie.

Wat kan jy doen met 'n miljoen?

Reëls

Mei 17 2011 14:00

Hier is die reëls vir die Sanlam iTrade en Sake24 se Wat kan jy doen met 'n miljoen?-kompetisie.

Binne Sake24.com

 
Miljoen-Kompetisie

Wys wat jy kan doen met ’n miljoen

Mei 29 2011 07:01

Aandelebeleggings op die JSE is makliker as wat baie mense dink. Sake24 en Sanlam iTrade gaan oor die volgende drie maande vir Suid-Afrikaners wys hoe maklik dit is deur die vierde Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie.

Maatskappye-Kitsblik

OuBaas Julio

Ek het dit al voorheen genoem op hierdie blog: ek hou van rose. Maar rose is nie NET die blom nie: dis die hele pakket: wortel, stam, dorings, blare en blom. En dit gaan oor hulle interaksie met die grond, lug en lig, wind, water en jou sintuie. Want rose kan jy sien, voel en ruik…dalk selfs... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Wat dink jy?

Is Facebook $100 miljard werd?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...