Die uitspraak van me. Dipuo Peters, minister van energie, dat huishoudelike elektrisiteitstariewe vanjaar met hoogstens 15% hoef te styg weens Eskom se gemiddelde verhoging van 24,9%, is inderdaad haalbaar.
Dit lyk of die klap wat mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies, in sy begrotingsrede na mnr. Tito Mboweni, vorige president van die Reserwebank, gemik het, grootliks ongesiens verbygegaan het.
Nuwe kernkragkapasiteit is op pad in Suid-Afrika. Die probleem is egter waar ons die geld gaan kry om te betaal daarvoor.
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se totale skuld het in 2008 met 31% toegeneem tot R5,8 miljard.
In die ekonomie en die sake?wêreld neem beleidsmakers besluite op grond van inligting. Dis moeilik om op te tree as die inligting nie beskikbaar is nie.
Die pryse van groot huise het die afswaai in die ekonomie heelwat beter getrotseer.
11 regters het beslis dat die howe nie die reg het om in te meng met teen-dumpingtariewe nie.
Ontwikkelde ekonomieë kan maar net droom van die stabiliteit in die meeste ontwikkelende ekonomieë.
Dit is onwaarskynlik dat Mvela sal voortgaan met planne om sy hoofbate oor te dra.
Die nadraai van die resessie is nog duidelik te sien in die bedrywighede van die Momentum-groep.
’n Dreigende konstruksie-eis kan die lewensvatbaarheid van die Gautrein in gedrang bring.
Wie is die werklike, natuurlike bondgenote in die warboel wat nou in die land se politiek heers?
Suid-Afrikaanse werkgewers se versigtige optimisme oor die pas van indiensnemingsvooruitsigte vir die tweede kwartaal kan dui op stabiliteit in die arbeidsmark.
’n Natuurramp is die uitwerking van ’n natuurlike gebeurtenis soos ’n vloed, tornado, vulkaan of aardbewing wat die omgewing beïnvloed en aanleiding gee tot finansiële, omgewings- en menseverlies.
V: Betaal jy jou munisipale-diensterekening gereeld?