Met premies vir korttermynversekering wat reeds hoog is en dalk hoër gaan klim, raak self-versekering vir baie mense ’n opsie.
Sowat 44% van Suid-Afrikaners verwag dat hul uitgawes op diskresionêre items in die volgende ses maande sal volhou.
Ek het buitengewoon baie navrae ontvang nadat ek in my vorige artikel en in ’n radioprogram ’n stelling gemaak het dat iemand wat aftree, net sowat R4 000 per maand kan gebruik om mee te leef vir elke R1 miljoen kapitaal waaroor hy beskik.
Verbeel jou jy het vier koeverte en in elkeen verdeel jy jou maandelikse besteebare inkomste as volg: 35% vir huishoudelike uitgawes; 25% vir finansiële dienste; 35% vir skuldterugbetaling en ’n 5%-noodfonds.
Die beleggersvraag wat toenemend die platinum- en goud-markte beïnvloed, sal uiteindelik ook silwerpryse hemelhoog opstoot, meen ’n kenner.
Daar is maniere waarop mediesefondslede hul uitgawes en ekstra bybetalings kan besnoei.
Aandelemarkte het die afgelope week hier en oorsee baie sterk gestyg.
Eers was dit aanlyn verhandelings met aandele. Nou is daar ook aanlyn verhandelings met effektetrusts.
Ou Mutual se gesoute reëlmatige bonusfonds het in 2009 ’n totale bonus van 7,2% op sy fleksi-reëlmatige bonus uitbetaal.
Some are ditching their policies and becoming their own insurers.
This is not the time to invest in resource companies, says Sanlam Private Investments.
Employers can do more to help foster a savings culture in SA, a survey finds.
The value of an average house in a township has dropped sharply to R250 255.
Baie beleggers worstel nog met die onsmaaklike medisyne wat die afgelope twee jaar tydens die wêreldwye ineenstorting van die markte uitgedeel is.
Behandel jou bank jou stief? Word jou rekenings wanbestuur? Is jou kosteheffings buitensporig hoog?
Van Maart 2010 sal 80% van sakereise se onkoste ook deel van die lopende betaalstelsel wees wat belastingaftrekkings betref, soos ander betalings.
Hoe om ’n kontantmeevaller te belê, met kenner-idees oor bedrae van R10 000 tot R10 miljoen.
V: Betaal jy jou munisipale-diensterekening gereeld?