Nie alle wêreldmarkte ­reageer op onsekerheid

Die wêreldmarkte het nog nie aangepas by die stadiger groei wat vir die globale ekonomie voorspel word nie.

Wat kan jý doen met 'n miljoen?

Woeker met jou aandele in Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie en jy is dalk R100 000 ryker.
Waar's ek? Sake24.com
Rubrieke

Sishen-sage kan SA se eie Watergate wees

Sep 03 2010 09:21

 Die Kumba/ArcelorMittal-sage gaan een van die korrupsie-draaipunte in Suid-Afrika word.

    Rubrieke

    Vrae oor Sharemax gaan ­uiteindelik beantwoord word

    Sep 02 2010 09:48

    Die nuus dat Sharemax sy portefeulje eiendomme en ontwikkelingsprojekte aan die piepklein genoteerde eiendomsgroep Bonatla verkoop het, het die meeste beleggers soos ’n emmer koue water getref – te oordeel na die reaksie van Sake24-lesers.

    Rubrieke

    Gewelddadige stakings is nie enigste uitweg

    Sep 01 2010 09:24

    Die bloed spat letterlik en figuurlik tydens die loononderhandelings tussen die staat en sy vakbonde.

     
    Rubrieke

    Platteland boer agteruit op grond van ontoereikende beleid

    Aug 31 2010 08:50

    Die implikasies van die erge krisis wat in die mielie- en graan­bedryf aan die ontwikkel is, strek baie wyer as net die boere wat in die bedrywe betrokke is.

    Rubrieke

    Só voer Cosatu sy eie plan uit

    Aug 30 2010 08:57

    Cosatu belowe nou al maande lank hy staan op die punt om sy ekonomiese groeiplan vir die land bekend te stel.

    Binne Sake24.com

     
    Rubrieke

    Goeie bestuiwing met dié integrasie?

    Aug 29 2010 05:00

    Dit het geweldig lank geneem voordat daar ooreengekom is op die finale bepalings van die samesmelting tussen Momentum Group en Metropolitan Holdings.

    Rubrieke

    Franse flair vir SA sonkrag

    Aug 27 2010 05:00

    Solaire Direct is ’n kragmaatskappy wat sy geld maak uit die verkoop van elektrisiteit, sê mnr. Ryan Hammond, besturende direkteur, en nie ’n verskaffer van fotovoltaïese sonpanele nie.

    Rubrieke

    Keer herlewing in konflikdiamante

    Aug 27 2010 05:00

    Die diamantbedryf moet nuwe stappe doen om te keer dat konflikdiamante weer ’n probleem word, sê kenners in die bedryf.

     
    Rubrieke

    Regering kan regsberoep wurg

    Aug 26 2010 05:00

    Die struktuur van die Suid-Afrikaanse regsberoep berus al vir meer as 180 jaar op ’n model wat sy wortels in die eienaardige Middeleeuse geskiedenis van die Engelse regsberoep het.

    Rubrieke

    Sannieshof - waar moue opgerol word

    Aug 26 2010 05:00

    Sannieshof. Dié dorpie in Noordwes het die simbool geword van die nasionale belastingbetalersunie (NBU) se werkswyse.

    Rubrieke

    Staking vernietig sokker se optimisme

    Aug 25 2010 05:00

    Vroeër vanjaar het party vooraanstaande ekonome hul voorspellings vir groei in die bruto binnelandse produk (BBP) vanjaar tot meer as 3% opgeskuif.

    Wat dink jy?

    V:  Het jy onlangs 'n motor gekoop omdat jy nie groentaks wil betaal nie?

     
    Ja, elke sent gespaar, help.
     
    Nee, geld is nie 'n kwessie nie.
     
    Gebruikte motors bied steeds beter waarde.
    Uitslag Vorige uitslae...
    Loading...